Scarcely half-an-hour after arriving at Marakele National Park on the 29th of June, while making our way between reception and our allocated tent at Tlopi Tented Camp, we were met by this beautiful male lion, out patrolling and marking his territory. It really is nice to have your arrival acknowledged by the local royalty, don’t you think?

Sjoe ja, dis ‘n lieflike verwelkoming! Sulke mooi naby foto’s van sy gesig.
Wat meer kan mens voor vra?
Beautiful work… by both of you!
Thanks, John!
As always, incredible photos. He is gorgeous!
Thanks so much!
Jou foto’s is so pragtig !
Baie dankie, Aletta. Oudergewoonte is van die fotos weer Joubert s’n ook, so ek gaan jou gawe kommentaar met hom ook deel.
Baie dankie, jammer ek moes geweet het!
This is an unusually handsome lion – well documented by the two of you!
Looks like Marakele’s lions are living royally!
Great shots.👍
Thanks, Michael
Welcome 🙏
Ons seun en sy vrou het hierdie week die Kruger se wit leeu, Casper te siene gekry. Jou fotos is weereens besonders, de Wet.
Met die dat ons Satara se spesiale wit leeu ook al gesien het kan ek bevestig wat n wonderlike ervaring dit is!
Tot my skande was ek nie eens bewus van hierdie leeu nie.
Rede om n draai in die Wildtuin te maak wanneer julle weer hierdie kant van die Lebombos is!
Noudat die grenspos deur die wildtuin weer uiteindelik oop is, beplan ons om laat Aug so deur te ry, de Wet.
You two are getting so good at taking winner pictures! Congratulations! 🙂
Thank you kindly, H.J!
Wonderful photos. Joubert’s photo top left the lion is licking his lips. I hope that was not because he thought Joubert would make a tasty meal! ( just kidding)
You might be closer to the truth than you thought, Anne – we always notice, since he was very small, how the big predators take a particular interest in Joubert!
He is most definitely a handsome boy!
And being a cat lover you’d know, Lois!
My cats are in awe, Dries. 🙀😹
Sjoe, baie mooi leeu-gesig.
Hy was werklik n model van n leeu!