On a sheer rock face in the Mapungubwe National Park, we found a pair of Verreaux’s Eagles attending to their chick at their nest. So large was the nest that we seldom got even a glimpse of the fluffy white chick, but it was wonderful nevertheless to see the majestic adults coming and going.
This cliff in the Mapungubwe National Park is home to a family of Verreaux’s Eagles
This cliff in the Mapungubwe National Park is home to a family of Verreaux’s Eagles
This cliff in the Mapungubwe National Park is home to a family of Verreaux’s Eagles
This cliff in the Mapungubwe National Park is home to a family of Verreaux’s Eagles
Adult Verreaux’s Eagle keeping an eye on its nest and chick from a distance
Verreaux’s Eagles at their nest against a cliff in Mapungubwe National Park
Verreaux’s Eagles at their nest against a cliff in Mapungubwe National Park
Adult Verreaux’s Eagle departing from the nest
Verreaux’s EaAdult Verreaux’s Eagle departing from the nestgle
Pingback: Limpopo Ramble 2022: Mapungubwe Birding | de Wets Wild
Dit is ongelooflik spesiaal on ‘n witkruisarend te kan sien! Ons sien hulle soms hier in ons omgewing ook!
Ons sien hulle heeltemal te min, Aletta. Julle is gelukkig om hul in jul omgewing te he!
Ons is beslis.
Fantasties om so ‘n nes dop te hou. Ek is altyd so bly om te hoor iewers het nog ‘n kuiken uitgebroei.
Mapungubwe het n baie gesonde bevolking witkruisarende, Dina – ons het hulle omtrent regdeur die Park gesien. Dis natuurlik te danke aan die groot bevolking dassies!
Sjoe, hulle het omtrent nes gemaak! Ek stem, om hulle in die natuur te sien, is ‘n wonderlike gesig!
Regtig besonders om te sien waar hulle fort gebou is!
A wonderful sight to see!
Very special indeed, Anne!
Hul het beslis ‘n lekker veilige nes om kleintjies in groot te maak.
Geen vyand wat nie kan vlieg nie kan daar by hulle uitkom nie.
Sal elke geval nie met hul kloue en bek te doen wil kry nie, selfs vlerke ook!
Ek is met jou daar, Ineke. By Dullstroom se Roofvoel Rehabilitasiesentrum kon ons van naderby na hul kloue en bek kyk. Fors!
Ek het ook by rehabilitasie sentrum hul gesien. Die jaar wat ons daar was het ek my enkel erg beseer voor ons van Witrivier af gery het. Kon nie regtig in kampe gaan nie, moes maar sit en wag tot ander terug was na hul uitstappie.
Wat n jammerte dat jy op die belewenis uitgemis het, Ineke
Nog steeds was dit steeds ‘n belewenis. Ons het die jagluiperd sentrum ook besoek en die gids(jong dametjie) daar was so oulik dat sy my spesiaal gehelp het om in die jeep te klim en saam te ry. Ook spesiaal tot teen die draad te ry sodat ek mooi fotos kon neem ook.
Majestic is definitely the word. Look at that wingspan!
They take your breath away when they pass over you in real life, Lois.