Monkey Cuteness

This tiny vervet monkey, playing with his toes and being amazed by the things he sees around him in the Hluhluwe-Imfolozi Park’s Hilltop Camp, must be one of the cutest things I’ve seen in a long time!

This baboon youngster on the other hand reminds me of that evil doll Chucky

evil-looking-baboon

20 thoughts on “Monkey Cuteness

  1. petrujviljoen

    Daar’s ‘n trop Vervet ape om en by my huis. Ek kan al elke individu herken. Alhoewel stout (omdat mense hulle voer), is hulle ongelooflike intelligente diere. Ek het al gesien hoe ‘n baba aap bo-oor ‘n volwasse een loop: hulle sit gereeld op die hout heining, dan kom die kleintjie van agter af en klim op die volwasse se rug, bo-oor sy kop en voorkant af. Duidelik hoe die volwasse aap lag oor die kleintjie se doenigheid. Die liefde tussen baba en moeder-aap is om mens se hart te breek, of liewerster voller te maak. Ek’t eendag moes ‘n bobbejaan mannetjie van hulle verwilder, hy wou een van die kleinties gryp! Duidelik hoe hulle die volgende dag my aankyk asof hulle dankie sê – en dan moet ek hulle weer verjaag van die kombuis af! Vorige mense het hulle gevoer en nou sit ons met die probleem. Mens leer maar om die deure en vensters toe te hou. Dis maar hoe dit is.

    Liked by 1 person

    Reply
    1. de Wets Wild Post author

      Mense is die groot ptobleem in die hele gesukkel met ape en bobbejane wat kwaad doen. As hulle nie gevoer word, en daarom leer dat mense n bron van kos is nie, sou sake soveel anders gewees het. Hulle is intelligente diere, en fassinerend om dop te hou wanneer hulle hul natuurlike gang gaan.

      Liked by 1 person

      Reply
  2. Pingback: Sharing Other Blogs | Die Wit Hasie

Please don't leave without sharing your thoughts?

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.