West Coast Life 10 Replies There’s more to see here in the West Coast National Park than you can point a lens at! Barn Owl Geelbek Manor Kittlitz’s Plover African Oystercatcher Bontebok Steenbok Greater Flamingo in flight Kelp Gull Share this:TwitterFacebookPinterestTumblrWhatsAppLinkedInRedditEmailPrintLike this:Like Loading... Related
wetanddustyroads January 17, 2023 at 10:28 am Dis waar wat jy daar se … om elke hoek en draai is daar ‘n geleentheid om jou kamera uit te haal. ‘n Gunsteling plek vir ons om te besoek – selfs wanneer dit nie blommetyd is nie. Mal oor die foto van die uil! LikeLiked by 1 person Reply ↓
DeWetsWild Post authorJanuary 18, 2023 at 4:48 am Baie dankie, Corna. Tot my skaamte was hierdie die eerste keer wat ons Weskus Park besoek het, maar dit sal nie die laaste keer wees nie! LikeLiked by 1 person Reply ↓
Anne December 21, 2022 at 6:44 am That’s it, Dries – the flowers are not everything and tend to overshadow some of the real treasures you have been uncovering! LikeLike Reply ↓
DeWetsWild Post authorDecember 24, 2022 at 7:54 pm West Coast National Park really was everything we expected and more, Anne. We will definitely visit again, and for longer! LikeLiked by 1 person Reply ↓
H.J. for avian101 December 21, 2022 at 3:48 am Geseënde feestyd vir jou en jou gesin. 🙂 LikeLike Reply ↓
DeWetsWild Post authorDecember 24, 2022 at 7:53 pm En vir jou en jou gesin ook, H.J. Baie dankie! LikeLiked by 1 person Reply ↓
Aletta - nowathome December 20, 2022 at 7:28 pm Dit is so pragtig in die park! LikeLiked by 1 person Reply ↓
DeWetsWild Post authorDecember 20, 2022 at 7:42 pm Ons stoutste verwagtinge is dubbel-en-dwars oortref, en ons was nie eers in die blommetyd hier nie! LikeLike Reply ↓
Dis waar wat jy daar se … om elke hoek en draai is daar ‘n geleentheid om jou kamera uit te haal. ‘n Gunsteling plek vir ons om te besoek – selfs wanneer dit nie blommetyd is nie. Mal oor die foto van die uil!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Corna. Tot my skaamte was hierdie die eerste keer wat ons Weskus Park besoek het, maar dit sal nie die laaste keer wees nie!
LikeLiked by 1 person
That’s it, Dries – the flowers are not everything and tend to overshadow some of the real treasures you have been uncovering!
LikeLike
West Coast National Park really was everything we expected and more, Anne. We will definitely visit again, and for longer!
LikeLiked by 1 person
Geseënde feestyd vir jou en jou gesin. 🙂
LikeLike
En vir jou en jou gesin ook, H.J. Baie dankie!
LikeLiked by 1 person
🙂
LikeLike
Dit is so pragtig in die park!
LikeLiked by 1 person
Ons stoutste verwagtinge is dubbel-en-dwars oortref, en ons was nie eers in die blommetyd hier nie!
LikeLike
Die blommetyd is weer n ander belewenis!
LikeLike