Announcement!
We are delighted to announce that DeWetsWild can now assist you with reservations at the fabulous properties managed by aha Hotels & Lodges!
Announcement!
We are delighted to announce that DeWetsWild can now assist you with reservations at the fabulous properties managed by aha Hotels & Lodges!
Julle is amazing! Mens kan sien julle woeker aanhoudend. Well done.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie vir die aanmoediging, Elsabe!
LikeLike
Sal bietjie moet kyk wat hulle bied!
LikeLiked by 1 person
Daar’s dalk net iets wat jou aandag trek, Aletta!
LikeLiked by 1 person
Aha … nog een by die groeiende lys!
LikeLiked by 1 person
:-D. Wonderlike plekke onder aha se sambreel, Corna. Jy weet ek is nie n stadsmens nie maar selfs hul hotelle in Bloemfontein, Kathu, Durban, Johannesburg, Kaapstad en Knysna lyk vir my aanloklik!
LikeLiked by 1 person
Wel, Kathu kan werk vir my!
LikeLiked by 1 person
Ek “eye” hom juis as n oorslaapplek op ons volgende trip Kalahari toe.
LikeLiked by 1 person