Announcement!
Next time you are planning a visit to any of the South African National Parks (SANParks), remember that DeWetsWild can assist you with your reservations!
In the not-too-distant future we will also be offering tailor-made tours to our country’s national parks – watch this space!
What an exciting announcement! Best of luck with the new business venture.
LikeLiked by 1 person
Thank you very much, Carol!
LikeLiked by 1 person
Baie geluk Dries! Wonderlike nuus vir julle!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Aletta. Dis maar die eerste baksteen in ons nuwe toekoms, en die ondersteuning wat ons uit soveel oorde kry is ongelooflik!
LikeLike
So bly vir julle!
LikeLiked by 1 person
Julle rock! Goed om te weet.
LikeLiked by 1 person
Julle ondersteuning beteken vir ons baie, Elsabe!
LikeLike
Wow, mooi man. Bly jul vorder in die regte rigting om nou jul kennis te gebruik om ander te wys wat daar werklik in reservate gebeur.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Ineke!
LikeLiked by 1 person
En julle is die ideale mense om te kontak, dis verseker! Dankie, ons gaan onthou!!
LikeLiked by 1 person
Baie gaaf van jou, Corna – baie dankie!
LikeLiked by 1 person
Wonderful news for anyone taking you up on this offer!!
LikeLiked by 1 person
Thank you very much, Janet!
LikeLike
Dis wonderlike nuus, De Wet! Baie voorspoed met jul nuwe rigting.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Una!
LikeLike
Best wishes with the exciting new endeavours!
LikeLiked by 1 person
Thank you very much, Joep!
LikeLike