Today we were awed by the power of several thunderstorms following each other over the plains and hills of the normally arid Great Karoo, as well as by the flash floods and rainbows that followed in their wake.
Today we were awed by the power of several thunderstorms following each other over the plains and hills of the normally arid Great Karoo, as well as by the flash floods and rainbows that followed in their wake.
Soos ek in ‘n ander post van jou gese het, wat ‘n voorreg om dit in die (droee) Karoo te ervaar! En jy het sulke mooi foto’s van die donderstorm … met natuurlik daardie pragtige reenboog teen die einde.
Ons het juis weer gister daaroor gesels – kan nie glo n maand is al reeds verby vandat ons hierdie ervaring gehad het nie!
That rain bow, wow! Perfect shot!
Thank you very much, Hien
Stunning pics of this magnificent landscape!
Thanks a lot, Joep!
Ek is ‘n Karoo-mens… en ek moet sê: mens se siel spring op en af as dit reën (en my hart bons as daardie swaar weerligklanke hier langs jou neerklits). Ons is dankbaar vir water.
Het julle ook sulke goeie neerslae gehad, Elsabe? Van Gariep tot by Leeu-Gamka met die N1 langs het ons spruite in vloed gesien op die 16de en 17de Desember.
Ons het begin Desember 40mm gehad op een dag.. wat baie is vir ons. Die week so 7 mm. Dus nie so in oor-“vloed” nie, maar elke druppeltjie is salwend.
WHAT a dramatic visit to the Karoo National Park!!!!
Certainly not what we expected when we booked a year ago, Anne!
Ja, dit is so pragtig om reen daar te sien, Dries! Pragtige foto’s.
Was n eerste keer vir ons om te ervaar hoe vinnig die droee spruite in die Karoo in malende stormwater kan verander!
Ongelooflik ne!
Oe. My siel se plek kry seën. Mooiste foto’s.
Mens voel sommer lus om onder die groot druppels te dans! As die weerlig net nie so skrikwekkend was nie…
Sjoe, baie bly dit reën! Soos hul sê daars water!
En daar was BAIE, Ineke!
So,so bly daarvoor.