Saying “Hi” the mongoose way?

Slender Mongoose seen near Satara today.
Share this:
- Share on X (Opens in new window) X
- Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
- Share on Pinterest (Opens in new window) Pinterest
- Share on Tumblr (Opens in new window) Tumblr
- Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp
- Share on LinkedIn (Opens in new window) LinkedIn
- Share on Reddit (Opens in new window) Reddit
- Email a link to a friend (Opens in new window) Email
- Print (Opens in new window) Print

Wow!
Thanks Ann-Christine!
Kyk hoe cute
Is hy nie te ougat nie Tina!?
Love the baby rhino Dries!
Thanks Michael!
Ag, hy is sooo cute!
Baie Aletta!
🙂 🙂 🙂
Mongoose’s are Cool!
Apparently so, Teresa!
Ek waai terug vir hom!Oulike foto,Dries.
Ek was skoon verbaas dat die swartkwasmuishondjie nie weggevlug het soos ek gewoond is hulle doen nie, Dina!
Hy raak seker gewoond aan mense.
Ag dankietog – sit ek nou en wonder wat op aarde is ‘n mongoose – nou weet ek!
Elke dag iets nuuts om te leer solank mens jou oe en ore oophou, ne Tannie Frannie!?