It’s the first day of the winter school holidays, and we find ourselves in the Kruger National Park again. Seems this lazy lion was as happy to see us back here as we were to see him!

We’ll be spending the next few days at Satara, before moving on to Mopani, and hopefully we’ll have good enough signal to send a daily postcard from the bush.

It is so nice to have seen you wild life and visited manny of the camps and ou menion. Your posts bring back many memories. 😊
I can just imagine Woolly – you’ve got that dusty Kruger bug underneath your skin, hey?
Winter holidays – we love’em 😀 Wishing you a great time!
Thanks Maurice! Thus far we’re having a glorious time, and no reason to expect it will change before we have to go back home.
Geniet dit!
Ons is vasbeslote Aletta, dankie!
Kotelike foto,Dries!Dis mos wat leeus doen…vreet en slaap.Ek is groen van jaloesie…geniet die tydjie op een van my gunsteling plekke,moeder natuur!
Ons het n heerlike tyd hier in die Wildtuin, Dina, maar og dit gaan te vinnig verby!
Het jy gehoor van die hiënavoorval by Krokodilbrug?Seun uit die tent gesleep en sy gesig vreeslik gebyt.Dis gevaarlike diere.
Het daarvan gelees ja, vreeslik dat iemand onskuldig nou seergekry het omdat mense aanhou om sulke gevaarlike diere te voer. 😦
Ons was verlede naweek weer in Balule en die hiënas paradeer heelnag om die kamp.Dis beslis omdat mense hulle voer.Dit maak my só kwaad!
Mense soek vir moeilikheid! Hopelik het julle n heerlike tyd andersins gehad op Balule, Dina?
Wonderlik gewees,Dries…dis die tweede jaar dat ons die hele kamp huur en dan is dit familie en vriende wat heerlik kuier!Nie baie wild gesien nie,maar dit was lekker om net in die natuur te wees.
Fantasties, Dina!
Oeps ek het eers gedink hy is dood en in die son opgeblaas. Geniet die besoek
Nee Tina, net so dik gevreet!
😴😴😴 Much too cute. Have fun. I look forward to the post cards.
janet
Thanks very much, Janet!
Giving you a nice wave hello!
We like to think so Jane!
Looks so relaxed mood down there… 😀
Very well captured… 🙂
Thanks Drake!
time for a stretch
We hoped he’d be getting up shotly after, but no such luck!
I love the way those lions sleep with there limbs sticking out every which way. Or draped across a neighbor. 🙂
No concept of personal space! 😉
Pragtige foto! Geniet julle tyd daar!
Sien uit na baie lekker stories en asemrowende foto’s. Geniet dit!
Baie dankie! Ons sal seer sekerlik weer n paar storietjies bymekaar kan maak!
Dankie Christina!