This evening we were welcomed back to Lower Sabie Rest Camp by a pair of mating lions!

Share this:
- Click to share on X (Opens in new window) X
- Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
- Click to share on Pinterest (Opens in new window) Pinterest
- Click to share on Tumblr (Opens in new window) Tumblr
- Click to share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp
- Click to share on LinkedIn (Opens in new window) LinkedIn
- Click to share on Reddit (Opens in new window) Reddit
- Click to email a link to a friend (Opens in new window) Email
- Click to print (Opens in new window) Print

Awesome!
What a way to end a day in the bush!
Oh what would I give for a sight like this!
We were very lucky!
Dries @ de Wets Wild
Wow, stunning foto met Restaurant in agtergrond. Dis seker lekke warm daar? Kan natuurlik nie wag vir ons Des-weekie in die Wildtuin nie.
Die weer is vreeslik veranderlik, Spokie. Saterdag was dit 43-grade met ons aankoms hier op Onder Sabie, vandag maar net 24-grade gehaal, heel dag swaar bewolk en nou n lekker buitjie wat uitsak.
Dries @ de Wets Wild
Liefde is ‘n goeie manier om die jaar mee af te sluit!Het dit darem al ‘n bietjie gereën daar,Dries?
Hier-en-daar sien mens darem panne met water in, Dina, maar op ander plekke is die damme en spruite kurkdroog – glad nie soos mens dit hierdie tyd van die jaar sou verwag nie.
Dries @ de Wets Wild
Ons was ‘n maand gelede daar en ek het nog nooit die wildtuin so droog gesien nie!
Ons skuif more Olifants toe en ek is nuuskierig om te sien hoe lyk dit daai kant toe sover dit water aangaan.
Dries @ de Wets Wild
Ek hoop dit reën gou!Geniet elke oomblik daar tussen my diere.
Gister oggend het dit heerlik sag maar deurdringend gereen op pad tussen Onder Sabie en Tshokwane, Dina. Nie genoeg om die droogte te breek nie, maar dit gaan effens verligting bring!
Aw, ain’t love grand? 😉
Especially for a King and Queen, Jane!
Dries @ de Wets Wild