Time to pack up and head back to Pretoria this morning, but not before sharing one last photograph from the Golden Gate Highlands National Park; last night we were treated to a display of thunder and lighting over the mountains around Glen Reenen as a storm cell passed quickly through the area.


Wow! What a striking photo.
Thanks Jazzytower! I’ve been trying for a long time to get a shot of lightning 🙂
A fortunate capture then, love it!
WOW! Eks sprakeloos
Dis die wonderlikste kompliment, dankie Spokie!
Wonderful photograph. Very different from the golden sunrises and sunsets and times in between. Gorgeous.
The mountains have so many moods Kanzen! Thanks for the kind words!
What a great photo, Dries ! – were you coming back from somewhere, or did you go out to get it …?
Thank you very much Margaret -Rose!
I setup my camera on a tripod just outside the little cottage we were staying in to get this and a couple of other photos of the storm, and then had to scamper for cover when the rain started falling (and that only lasted a couple of minutes)
Amazing the difference a tripod makes !!
I would never be able to get a long exposure shot any other way Margaret-Rose, I shake too much! 😀
Wow … jy moet maar bietjie die reëen saamgesleep het en aangestuur het
Dankie Tina! Ook maar net n paar spoegsels geval na al die blitse en donder, die storms het net so vinning verdwyn as wat hulle opgesteek het.
Vanoggend se stappie het besluit die vrek droog en dit gaan 34 grade word vandag
Hier in Pretoria reen dit nou al van sonop vanoggend af, ek hoop van dit waai darem julle kant toe ook Tina.
Nie ‘n wolkie so groot soos ‘n man se hand nie. Ek is bly vir julle
Ek hou duimvas dat julle nie meer lank hoef te wag vir julle beurt nie Tina!
Ja dankie dit lyk darem of daar ‘n bui oppad is
What a beautiful capture!
Thank you Lois!
Mis nogal die egte Hoeveldse donderstorms. Hier is dit miskien een of twee gerommels en dis verby. Seker omdat dit by die see is?
Skrik die mense daar ook vir n lekker weerligstraal soos ons Kapenaars doen Ineke? 😀
Jong die ding is dis vir hul verskriklik die een enkele donderslag! Hul praat van a “thunder clap”! En dan: het jy dit gehoor(nie gesien nie)? Die aardbewings is vir my soos die donderweer vir die Kapenaars. Ouens hier voel dit nie sommer meer nie!
Ja-nee kyk, vir daai sterk aardbewings sal ek ook wegkruip!
Ha ha, dit help nie om weg te kruip nie! Jy moet net vashou en jou kop toe hou sodat jy nie alles op jou kop kry nie! Ek maak n grap maar dis rerig nie te lekker nie. Eerder weerlig as aardbewings!
Daar stem ek met jou saam Ineke!
🙂
Fantastic photo – well done 🙂
Thank you very much 😀
Pragtig!
Was n skouspel en n half Dina!
wow.. the slow internet took forever to load this, but it was well worth the wait! what a surreal photo!
Thank you Lisa! So nice to have you visit with us again!
Super cool.
Thank you Rosemarie!