Every year, World Water Day is held on the 22nd of March, to bring attention to the importance of preserving the earth’s freshwater resources.

A mountain stream carving its way through the rocks of the Blyde River Canyon

Ek bly nou in die omgewing, die afgelope vyf jaar (van Jhb af). Ek begin plekke leer ken wat nie op die toeriste roete is nie en daar’s heelwat van die poele waar mens in kan afkoel.
Dankie vir die inloer Petru, en welkom hier! Ek hoop daai geheime poele van jou bly so geheim, en ongeskonde, vir nog baie lank!
Glo my, ek ook Wille De Wet! Ek dink julle doen goeie werk.
Dis baie gaaf van jou, dankie Petru!
Dit vat my terug na klein dae… ek het geswem in sulke poele as ‘n jong snuiter. Nie lank daarna nie het my oom ons die waterval gaan wys waar die stroom oor die knaanse val! Ons laaitjies het lekker geskrik to ons besef het hoe naby ons aan die waterval was! (Ek moet bylas, daar was geen gevaar nie… my oom het geweet wat ons doen en waar ons was… hy het in Pilgrims Rest grootgeward en die hele ariea goed geken! ) 😉
Dit moet heerlike herinneringe wees, AJ! Dis so n mooi omgewing daardie.