While camping near Domtshetshu Pan in Botswana recently, as part of Gospel on Safari, I took a stroll towards a muddy part of the waterhole, where I found two Black Mambas – one of the deadliest species of snake on the planet – wallowing in the mud, drinking from little pools and being very coy with each other. The snakes paid me no notice at all, making me think that they probably have never seen a human before – what an amazing thought! Later, one of my fellow campers joined me at the sighting and still the snakes acted as if we weren’t even there.

DeWet, dis nou ñ spesiale getuienis.
ow, Dries dis ongelooflik! Die twee is lank! Dit laat my terugdink aan die swart mambas wat ons in Eshowe teegekom het!.- Ek hou niks van slange nie, maar het baie groot respek vir die gediertes.
Ek kan my indink dat julle in Eshowe nogal n paar ontmoetings met hulle gehad het wat mens se hare sal laat rys, Aletta! En daar is die mambas natuurlik baie bewus van hoe gevaarlik mense is!
Wonderful pictures!
Thank you very much, Anne! I certainly had enough time available to get as many pictures as I wanted!
Uhmmm, DeWet, dis nou ekke wat keel skoonmaak. Na hulle sit en kyk en hierdie uitstekende fotos neem? Dit los ek regtig net vir jou!😉
Dit was die ongelooflikste ervaring, Una, en ten spyte van die gevaar het ek geen vrees ervaar nie. Net totale bewondering. Ek het dit ervaar as net nog n bevestiging van Sy beskermende hand oor my, en hoe Hy ons absoluut meer wil gee as wat mens ooit voor kon vra.