Trachylepis (Mabuya) homalocephala
In South Africa, Red-sided Skinks commonly occur mainly along the southern coast, stretching from Saldanha Bay to Durban, and adjacent hinterland, with a few isolated populations deeper inland in Mpumalanga and the Free State. It lives in areas with sandy soils in a variety of vegetation types, ranging from karroid and fynbos to forest, often near water. In the summer months females may lay up to 10 eggs in nests dug in soft soil below logs and rocks. The eggs hatch after approximately 3 months. Leaving the tail out of the measurement adults are about 7cm long.
Google sê dis in Afrikaans ook ñ ‘skink.’ Dit het ek nou nie geweet nie, DeWet.😉
LikeLike
“Skinke” word ook gladde akkedisse in Afrikaans genoem, Una. Hulle almal se liggaamsvorm lyk nogal dieselfde en dis maklik om minstens te weet dis n soort “skink” of nie.
LikeLiked by 1 person
This is a beauty 🙂
LikeLike
Always makes me happy when I see one of them, Anne!
LikeLike
Ek het een daar in Langebaan by my huis dopgehou. Ek kan nie onthou of dit n rooi band gehad het nie.
LikeLike
Dit is baie moontlik dat dit een van hierdie kalante kon gewees het, Aletta!
LikeLiked by 1 person
Akkedisse kan ook baie mak word. Mens moet net stilsit of soetjies beweeg. As mens in ‘n eenheid bly waar daar nie veel tuin is nie is hul baie gelukkig om by mens te kom kuier en in sonnetjie te lê. One can see where the name of ‘red-sided’ comes from.
LikeLike
Dit is baie waar, Ineke. Ons het een (van n ander spesie) wat hier gereeld oor die gladde teels skarrel tussen ons voordeur en agterdeur en tussen die geselskap deur asof dit die natuurlikste ding onder die son is!
LikeLike
Die waarvan ek praat is ook sommer ‘n alledaagse akkedis as ek dit so kan noem.
LikeLike
He looks happy and healthy
LikeLiked by 1 person
Eating insects seems to be a good option then, Gavin! 😀
LikeLiked by 1 person