Eurystomus glaucurus
A bird of moist savannas, woodlands and forests, often found near large rivers and permanent water bodies, the Broad-billed Roller subsists on a diet that is mainly made up of termite and ant alates, beetles and other invertebrates caught in flight. They start breeding after good rains, nesting in holes in dead trees where clutches of 2-4 chicks are raised. Adults weigh about 100g and measure approximately 29cm in length.
The Broad-billed Roller has a wide distribution over Africa’s tropical and sub-tropical regions and is also found in Madagascar. They migrate to South Africa around mid-spring and depart again by the end of summer and have a very limited local range, occurring only in coastal northern Kwazulu-Natal, the Lowveld and escarpment of Mpumalanga and Limpopo, and in the Limpopo River Valley. The IUCN lists the Broad-billed Roller as being of least concern.
Ek kan nog verstaan dat mens helderkleurige voëls in die bome kan raak sien, maar hierdie outjie lyk dan amper soos ‘n takkie van die boom! Welgedaan dat jy hulle so mooi afneem.
LikeLike
I have not seen one of these yet. Although I was given a wonderful pair of binoculars for Christmas, I also tend to use the long lens of my camera – it is more convenient 🙂 🙂
LikeLiked by 1 person
I’m glad to hear I am not the only one suffering that vice! 😀
LikeLiked by 1 person
Dis pragtige voëls, hulle het die pragtige warm bruin kleur, wat sekerlik hulle goed kamoefleer by die omgewing waar hulle bly. Ek dink nie Ek het hulle al vantevore gesien nie. Pragtige foto’s Dries ☺️
LikeLiked by 1 person
Jy is heeltemal reg, Aletta; dit is juis daardie geel snawels wat hulle meeste van die tyd verklik want die lywe smelt so goed met die omgewing saam.
LikeLiked by 1 person
Die natuur is wonderlik 😊
LikeLiked by 1 person
Pretty, with a fun name.
LikeLiked by 1 person
And that name is well deserved too, for the wide mouth is excellent for catching flying ants and termites in mid flight!
LikeLiked by 1 person
Aha, goed ek lees die hele stuk anders het ek gemis dat dit ‘n troupant is. Ek hoop ek onthou dat Roller=troupant. Eks nou nuuskierig om te hoor hoe jy die voëls so afneem. Kyk jy eers met jou verkyker en as jy iets raaksien gryp jy jou kamer en kliek ‘n reeks fotos? Nou dink ek aan my Ma wat sou sê: Jy moenie die boer die kuns af vra nie! Dis presies wat ek nou vir jou gevra het om te doen.
LikeLiked by 1 person
Ek het nog nooit lekker met verkykers reggekom nie, Ineke – ek gebruik sommer die lang lens op die kamera as my verkyker, wat nogal handig is as mens dan iets sien wat jy wil afneem!
LikeLike
Ek kan nogal dink dat dit beter is om deur die kamera se lens te kyk. Dan is jy sommer on the spot vir fotos ook.
LikeLiked by 1 person