African Buffaloes are social animals that may congregate in herds many hundreds strong. Several such exceptionally large herds roam the Kruger National Park and we were fortunate to encounter some of them during our visit in June ’23. We also came across many lone bulls with their very intimidating attitudes – usually older ones that have been evicted from the breeding herds.
Big Buffalo Bull
Buffalo herd in the Nwaswitsontso River
Two young Buffalo bulls currying favour with a very commanding mature bull
Buffalo bull (photo by Joubert)
Buffalo cow
Buffalo cow with stunted horns accompanied by a bull (photo by Joubert)
Buffaloes (photo by Joubert)
Young but very imposing Buffalo bull
They might be at the water, but they’re not Water Buffalo – these are African, or Cape, Buffaloes
Old loner
Lopsided Buffalo cow
Death stare from a buffalo bull (photo by Joubert)
Buffalo Bull
Buffalo portrait
Buffalo close-up
This short video will give you a sense of the immenseness of these special buffalo herds:
Buffalo lend themselves beautifully to monochrome photography, and the slow passing of the huge herds gave us ample opportunity to play around with our cameras.
Dit is ‘n indrukwekkende dier, dis verseker! En jou foto’s wys hoekom ons nie met hulle moet sukkel nie (soos Elsabe tereg se) 🙂. Dis min of meer soos ‘n kind se gesig moet lyk na ‘n lang skool vakansie, daardie eerste oggend wat hulle moet opstaan vir skool! Ek hou van jou S&W foto’s – dit laat hulle nog meer uitstaan in die groot diere wat hulle is!
Dit bly een van die mooi groottes. Ek soek ‘n woord om ‘n buffel te beskryf… iets soos ‘n “moenie met my sukkel nie” gesig. Sal hulle met iemand sukkel wat hul net laat begaan? Vanwaar ons uitspreek term “Jou buffel!” ?
Ons is ook altyd opgewonde as ons buffels te siene kry, Elsabe (al gebeur dit nogal gereeld). “Beneuk” is n goeie woord om hierdie gevaarlike kalante te beskryf. As selfs leeus katvoet is om met hulle slaags te raak moet jy maar weet hulle gaan nie n mens in hul midde duld nie.
Massiewe diere. Vroeër jare(1960/70) het mens nie regtig buffels gesien nie. Ons het altyd uitgevra waar daar moontlik is om te kry. Selfde met olifante. Skaars soos hoendertande daardie tyd.
Pingback: From Antelope to Zebra | DeWetsWild
Dit is ‘n indrukwekkende dier, dis verseker! En jou foto’s wys hoekom ons nie met hulle moet sukkel nie (soos Elsabe tereg se) 🙂. Dis min of meer soos ‘n kind se gesig moet lyk na ‘n lang skool vakansie, daardie eerste oggend wat hulle moet opstaan vir skool! Ek hou van jou S&W foto’s – dit laat hulle nog meer uitstaan in die groot diere wat hulle is!
Hulle is regtig imposante diere, Corna, en veral wanneer hulle so saamstaan in n linie honderde sterk!
Dit bly een van die mooi groottes. Ek soek ‘n woord om ‘n buffel te beskryf… iets soos ‘n “moenie met my sukkel nie” gesig. Sal hulle met iemand sukkel wat hul net laat begaan? Vanwaar ons uitspreek term “Jou buffel!” ?
Ons is ook altyd opgewonde as ons buffels te siene kry, Elsabe (al gebeur dit nogal gereeld). “Beneuk” is n goeie woord om hierdie gevaarlike kalante te beskryf. As selfs leeus katvoet is om met hulle slaags te raak moet jy maar weet hulle gaan nie n mens in hul midde duld nie.
Beneuk is voorwaar ‘n goeie beskrywing 🤩
I like the death stare shot and the Buffalo Bill right below that. But Lois is right, they all appear to have a death stare. 😉
We like to joke that they look at you as if you are overdue on paying your debts!
Massiewe diere. Vroeër jare(1960/70) het mens nie regtig buffels gesien nie. Ons het altyd uitgevra waar daar moontlik is om te kry. Selfde met olifante. Skaars soos hoendertande daardie tyd.
Wonderlik dat hulle getalle so goed reageer het op die beskerming wat die Wildtuin bied! Dankie vir die interessante bydrae, Ineke.
Die veld was natuurlik daardie tyd baie ruig veral in die somer met al die reën wat nog geval het.
They all like they have the death stare to me!
They don’t seem very approachable, do they Lois? Which is a good thing, because they’re not very approachable… 😀