Winter in Mokala: The Mammals

No mention of Mokala National Park would be complete without bringing up the amazing diversity of mammals, large and small, that find sanctuary there. Several of them are species rarely encountered in most of our other reserves and it is not for nothing that Mokala’s tagline is “where endangered species roam”.

Come along as we go on a game drive through the Mokala National Park:

We’ll soon be announcing a very exciting spring-time tour to the Mokala National Park – do keep an eye on DeWetsWild’s facebook page so that you don’t miss out!

17 thoughts on “Winter in Mokala: The Mammals

    1. DeWetsWild's avatarDeWetsWild Post author

      Marilize and Joubert wasn’t along for this trip, Siobhan, and I really missed them! Mokala is a special place where we collected many special memories over the years.

      Reply
  1. scrapydo2.wordpress.com's avatarscrapydo2.wordpress.com

    Groot verskeidenheid van “mammals”. Baie is ingevoerde bokke as mens ditso kan noem. Ek weet van Springbokke wat in verlede daardie geweste in duisende was. Gemsbok, swart-wit-pens is bv meer woestyn of droëer dele se diere. (wonder maar net!)

    Reply
    1. DeWetsWild's avatarDeWetsWild Post author

      Mokala is n baie besonderse deel van ons land, Ineke. Net so paar km suid van Kimberley gelee, waar die Karoo, Kalahari, Grasvelde en Doringveld mekaar ontmoet. Dit maak dat daar in die verlede n wye verskeidenheid wild hier voorgekom het, diere wat eie is aan elk van die verskillende veldtipes. Met die gejaag na diamante by Kimberley het meeste daarvan in die stof gebyt, en die jagters en “explorers” het goed rekord gehou van wat hulle geskiet het – dit was dus maklik om te bepaal watter diere histories in die gebied voorgekom het en hulle weer na die omgewing terug te bring met die proklamasie van die Park.

      Reply
      1. scrapydo2.wordpress.com's avatarscrapydo2.wordpress.com

        Aha dit verklaar dit dan. Uitstekend, dankie vir verduideliking. Baie goed om te weet hul bring die wat daar behoort te wees terug na hul werklike dele. Dis mos waaroor bewaring gaan, dan nie?

  2. wetanddustyroads's avatarwetanddustyroads

    Pragtige foto’s van die kameelperde. En die gemsbok wat so mooi vir jou “pose” 😉. Dankie weereens vir die pragtige video – dis ‘n voorreg om die diere so in die natuur te sien. Dis eers wanneer ek na die video kyk, dat ek agterkom hoe groot buffels regtig is! En is dit ‘n baba renostertjie wat daar agter die grote skuil?

    Reply
    1. DeWetsWild's avatarDeWetsWild Post author

      Mokala het soveel diere om te sien dis partykeer moeilik om te besluit wat jy gaan afneem!
      Ja, dit was die oulikste klein renostertjie daai! Hy het mooi geweet om sy mamma tussen hom en ons te hou. Baie komieklik as hy so skaam om haar boud vir ons loer!

      Reply
  3. lois's avatarlois

    What a beautiful film, Dries. The zebras are so pretty and the giraffes so graceful. I got a kick out of all the animals looking right at you **we see you, Mr Man-with-a-camera!**

    Reply

Leave a reply to DeWetsWild Cancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.