The Mokala National Park has a very healthy population of birds, and even in winter with all the summer migrants having left for warmer parts of the globe Hannes and I still managed to tick 66 species without much effort during our recent 4-night stay.
If you are a bird lover you are in for a treat, because we’ll be sharing even more of Mokala’s bird life tomorrow.
We’ll soon be announcing a very exciting spring-time tour to the Mokala National Park – Do keep an eye on DeWetsWild’s facebook page so that you don’t miss out!

Dit klink vir my of julle ‘n “koninklike tyd” gehad het met voëlkyk! Ek het nou so by myself sit en lag toe ek na die “ant eating chat” gekyk het – dit lyk so al asof hy/sy wil se: “Jy steur my tydens ete” 😉.
Hierdie land van ons het darem maar n wonderlike verskeidenheid voels, ne Corna!?
Die Ant-eating Chat word in Afrikaans die “Swartpiek” genoem. Het jy geweet dat hulle in erdvarkgate nesmaak?
Ek het gewonder wat die Afrikaanse naam is en toe gaan google terwyl ek jou post gelees het. Nou wat as die erdvark terugkom en klein Swartpiek se nessie sit daar?
Jy sal verbaas wees oor die verskeidenheid diere wat n erdvark se gat met hom sal deel! Maar gewoonlik sal hulle n gat kies wat nie n permanente inwoner het nie.
Dis ‘n goeie klomp wat jul gekry het. Het gou by Hannes gaan onloer. Sou baie graag wou saamgaan op die wildtuin foto uitstappie. (Mis eintlik die Afrikaanse name van die voëls wat jul gesien het. Verstaan egter dat Eng tog maar die beter taal is veral vir besoekers.)
Dit sou heerlik wees om jou op een van ons toere saam te neem, Ineke! Ons werk aan n hele paar op die oomblik en sal hulle so stuk-stuk bekend maak. Dalk is daar een wat jou teruglok om te kom kuier!
Mmmmm, klink belowend maar om terug te gaan SA toe kos meer as n plaas se prys. Met my SA pensioen kan ek nie ers aan die lewe bly nie, laat staan nog vakansie hou. (Sug, jy maak my darem baie lus hoor)
Mens mag nie opgee op jou drome en planne nie! Daai deur of venster moet altyd oopstaan vir “in case”!
Jong jy saai nou ‘n saadjie wat moontlik kan ontwikkel. Sal solank begin om elke maand ‘n paar dollars weg te sit. Mens weet nooit nie. Sal graag nog weer my twee susters ook wil sien. Het hul laas in 2010 gesien. Mooi bly.
Ek hou styf duime was, Ineke!
I love this post. Terrific birds.
Thanks for giving this post your stamp of approval, Sherry!
Daar is darem maar baie soorte voels Dries! so baie wat ek nooit voorheen gesien het nie!
Mokala is n besonderse plek, Aletta. Jy wat so waardering het vir ons voellewe sal n wonderlike tyd he daar.
Sal dan eendag ‘n plan moet maak om daarheen te gaan!
Don’t forget the vultures! African White-backed vultures will be nesting now (sitting on eggs) and there is always a good chance of seeing sub adult Lappet-faced and Cape vultures. There a number of wing-tagged African White-backed vultures nesting on Mokala, keep a lookout for them and let us know if you see any.
Nice to hear from you again, Angus!
I was telling my travelling companion Hannes all about the population of White-backed Vultures in the area and we even saw one flying low over Dronfield as we passed there, but somehow they eluded us on Mokala this time around!
Looking forward to more birds!!
I hope you enjoy the latest post now that it is live, John!
I will check it out!