Mpila Camp in the Hluhluwe-Imfolozi Park is not fenced, and any animals, dangerous kinds included, can and do roam between the accommodation units at night (and often during the day too!). I have a basic little camera-trap that I sometimes set up overnight when we visit South Africa’s wild places to see what happens when we’re soundly sleeping, and here’s a few images it captured of Spotted Hyenas roaming outside our cottage at Mpila when we visited in December 2018.

Ek hoor hulle bebabbel… pasop kamera, ons gaan jou eet! 😉
Dis waarvoor ek ook bang was, maar die nuuskierigheiod wen elke keer!
You surely realize, as do I, how lucky ‘we’ are that we can immerse ourselves in nature and are privy to witnessing so many amazing moments…. To strap us into a desk in an office with no windows – where there is no winter/spring/summer/autum – no season/no weather/ only existing —- it would destroy what little of our souls were left….. We are so lucky!
One day I’ll take a mini vacation, check into a little hotel and do nothing but catch up on the posts \I’ve missed!!! Soon I hope!
Every time we’re able to escape our little booths at work and school and head into our country’s wild places, the feeling of total bliss and being close to heaven is hard to describe in words! We really are blessed to have the means and the regular opportunity to visit these places. I can’t imagine my life without it.
Yes, you are a non-stop naturalist!!!I can’t think of any one else who would think to pack a night camera for vacation. (That’s a good idea😉)
When we’re out in the bush I turn into an insomniac – I sleep very little for fear of missing out on anything! The camera-trap helps with that… 😀
I would imagine that this would be an encouragement to stay indoors.
Indeed Tim, humans really shouldn’t attempt strolling through Mpila in the dead of night…
Yes, they may be part of the “dead” of night.
😀
Fascinating!
The African bush in the dark is a world wholly different from the one in the light, that’s for sure!
Jy laat my nou dink aan ‘n wonderlike naggesig lank gelede in Etosha, toe ons ‘n trop hiënas gesien het wat besig was om sebras te jaag.
Dit is beslis nie iets wat n mens gou sal vergeet nie, Tannie Frannie! Was hulle suksesvol?
Gelukkig het ons nie die uiteinde gesien nie!
Baie interessant, Dries! Ek wou nog altyd so ‘n kamera aanskaf om te sien wat snags buite aangaan, veral as ons op ons wilde uitstappies gaan.
Ek het hierdie enetjie vir n appel-en-n-ei op Takealot gekoop, Dina, en al neem hy nie die fantastieste fotos nie, en glad nie video nie, doen hy presies wat ek wou he.
Mens wil mos net sien wat rondsluip, nie wenfoto’s neem nie.
Party van hulle neem werklik teen DSLR kwaliteit!
Manlief beplan vir ons so ‘ n kamera, wat ons daar in Walkersons wil opsit, as ons weer daar kuier. Snags is daar baie aktiwiteit en mens sien gereeld vreemde soorte mis orals rondlê.
Ek is seker jul gaan iets onverwags optel!
Nou kyk net! Hoe groot, of hoog is hulle, de Wet?
Die groot wyfies staan amper n meter hoog by die skouer, Una, en kan meer as 80kg weeg. Persoonlik dink ek mense onderskat gevlekte hienas geweldig – as hulle kans sien vir n sebra hoef hulle nie te skroom om n mens, veral kinders, te skraap nie.
Ek onthou die hienas van Moremi in Botswana goed. Ons het besluit om die nag maar liewer weereens in ons Landie te slaap, eerder as ons tent. Een het in die nag gekom, die tent onderste bo geruk op soek na iets, en elke ding wat rondgestaan het verniel. Intussen sit ek en manlief met groot oë deur die vensters na die petalje en staar. Jong, ek is ongelooflik versigtig vir hulle, de Wet.
Ek speel ook eerder aan die veilige kant – hulle is uitgeslape, intelligente kalante en glad nie die bang aasdiere waarvoor hulle uitgekryt word nie.
UItgevang jou stouter!
Ek het een jaar met skoolkinders in Pretoriuskop gebly. Die rondawels was aan die grens van die kamp gewees. Die een nag het n hiëna daar by ons rondawels gedwaal. Gelukki was al die kinders in hul slaap deel. Daar is nogal gespot oor n skoen wat die hiëna glo wegedra het.(tong in die kies verkondig deur die werkers in die kamp)
Kon dink dat dit die kindertjies nogal senuweeagtig gehad het na hulle uitgevind het – veral as die hienas so paar gille deur die nag gegee het daar by hul slaapplek!
Gelukkig darem geen geluid gemaak nie. Een outjie wat naaste aan deur geslaap het was maar skrikkerig om weer daar te slaap. Ons het hul mooi verduidelik dis hoekom ons nie wou hê dat hul in donker rondloop nie. Jy weet mos hoe waaghalsig so n groep kinders kan wees.
Dis maar n fyn lyn om te loop om die jongspan “wakker” te maak vir die moontlike gevare van die veld sonder om hul ingebore nuuskierigheid en leergierigheid in te perk, en mens wil hulle ook nie so oorversigtig maak dat hulle paniekerig raak by die geringste geritsel in die gras nie.
En hoe! Mens kry ook altyd die meer avontuurlustiges wat eintlik in gevaarlik situasies beland omdat hul nog nie die insig het nie.
Interesting to see: I often wish that I could ‘see’ what creatures visit our garden at night.
I’d honestly be too scared to leave my cameratrap in our garden – it will probably get stolen!
Hope you got a cottage with a bathroom, Dries. 😀
Thankfully all the units at Mpila have inside plumbing, Tracy! 😀
As I expected. Some of our tourist parks here do not. 🙂
Here the same Tracy – often the “budget” category of accommodation in our national parks share ablution blocks and camp kitchens. But such camps usually then have an electric fence around them if they are in parks or reserves with dangerous predators.
As long as you are safe!
Perfectly safe Sue, as long as you’re not wandering around outside in the dead of night.
Interesting to see what goes on whilst you are peacefully sleeping. Very nosy neighbors. 😅
Exactly the reason why we love Mpila so – there we don’t mind nosy neighbours at all! Here in Pretoria that’s a totally different story… 😀
🤣