We thought we’d start the report back on our recent (winter 2016) visit to Satara and Mopani in the Kruger National Park by sharing a few of photos of some of the cute babies we encountered on our drives.
We thought we’d start the report back on our recent (winter 2016) visit to Satara and Mopani in the Kruger National Park by sharing a few of photos of some of the cute babies we encountered on our drives.
awww – the pictures of the rhino mommy and her baby are sooo cute 🙂
Thanks Joanne! That little one had us all cooing as well.
Pragtige foto’s! Babadiertjies bly darem spesiaal.
Mens kan nie help om te glimlag nie, ne Christina?
Ja hulle bring definitief vreugde.
Ag die olifantjies is net te pragtig!!
Hulle is beslis!
Definitely on my bucket list….can’t wait to get some day…
One just never can get enough of Kruger, Woolly!
Wonderful impressions! ❤
Thanks Dina!
Cute post!
Thank you!
Soos gewoonlik… ‘n groot hoop PRET!! 😉
Baie dankie AJ, bly om te weet jy’t die fotos so geniet.
Ag die kleingoed is te pragtig,veral die sagte kuikentjies van die kiewiete en die die langoor bastergemsbok!
Ai ja, die ouer bastergemsbokke se horings help darem dat die ore nie so lank lyk nie, maar die arme kalfies… Ek wonder hoe dikwels daardie ore in n doring gevang word (ek het al myne in n wag-n-bietjie doringtak gehak, en dit was een van my minder lekker boservarings!)
Ek ken iemand wat hulle probeer vestig het in die Vrystaat,toe vries hulle ore af in die winter!
Dis vreeslik – wys net weer dat mens nie met die natuur moet peuter nie!
Manlief se ore is ook al in ‘n bos vasgevang,toe noem ons dit ‘n akupuntuurboom!😂
😀
Aaaaag kyk net hoe mooi!
Mens kan nie help om te smile nie!
Hm, daardie hiënatjie lyk vir my na die ekwivalent van ‘n menslike tweejarige 😀
Presies Tannie Frannie! Hy en sy boeties / sussies het mekaar heen-en-weer oor die pad gejaag, tot Ma genoeg gehad het!
Ai, dit moes ‘n wonderlike gesig gewees het – wens ek was daar!
Het almal op die nagrit vreeslik vermaak!
how sweet
Thank you Gavin
Awww… soo adorable.
Thank you Maida!
So lovely, wish I was there! 🙂
Thanks Vonita! Sitting back home in Pretoria now, so do I!
Baby elephants are just so cute! I was (lucky?) to ride a grown elephant when I was young….at a game farm ( I didn’t know any better), Now I’d never consider it..they aren’t meant to be captive!
Great post of Babies!!
Thanks Teresa!
We agree about elephants being allowed to roam free, I’ve never seen a “captive” elephant that looks anywhere near as happy and healthy as those in the wild do, even those born in captivity that never new freedom still looks “stunted” for lack of a better word.
These are wonderful photos of the babies.
Thank you Lois!