Dis beslis so. Hier het die ivys sommer skeilik woes geblom verlede week nog. Daar was so baie bye gewees dat mens omtrent nie naby kon verby loop nie. Ook maar die laaste voor die winter. Byeboere het omtrent almal hul korwe al afgewerk vir die winter.
Sjoe, die bytjie het omtrent al stuifmeel aan sy beentjies. Hul werk nou ekstra hard om te kan sluit vir die winter.
En met die dat die reen en die bloeisels so laat gekom het moet hulle nog harder werk!
Dis beslis so. Hier het die ivys sommer skeilik woes geblom verlede week nog. Daar was so baie bye gewees dat mens omtrent nie naby kon verby loop nie. Ook maar die laaste voor die winter. Byeboere het omtrent almal hul korwe al afgewerk vir die winter.
Die weer is maar oral oor deurmekaar lyk dit my…
Herdwerkende by!! 😉
Dit kan jy weer se!
pragtige foto!
Dankie weer Aletta!
Lovely image.
Thanks very much, P J B!
Great catch with the bee.
Thank you Maralee!
This is beautiful ❤
Thanks Vonita!
Great shot. What timing. I wonder how many you had to take before you got just the right one?
You’ll find it hard to believe Dan, but I hit the jackpot on only the third shot!
Love that colour orange, and that bee has been working hard; a good stash of pollen in those pockets.
The wild gardens here at Ntshondwe are a feast of yellow and orange honeysuckles, Liz, and alive with buzzing bees and sunbirds!
Kyk net so bytjie!
Hard aan die werk, net soos miljuisende van haar sussies!
Ja mens word meer en meer bewus van hulle waarde
Die aarde sal vinnig tot niet gaan sonder hulle!
You’re playing into my “Dance” theme for Friday’s WPC theme. 🙂 I love honey and I love to see bees at work.
janet
Then you’d be thrilled here in Ntshondwe, Janet! You can actually hear the buzzing of the industrious swarms of bees all around the gardens here.
Great shot! Those little guys generally keep moving. 🙂
Thanks Pat! I suppose they’re very busy stocking up with winter on the way.
Pragtige foto…die bytjie is vlymskerp!Hierdie tyd van die jaar is daar soveel mooi plantegroei en blomme…om ons vir oulaas te troos voor die winter.
En hier in Ntshondwe lyk die tuine soos lente met die laat reens, Dina!
Ek sien uit na jou vertellings oor Ithala.Ek was nog nie daar en sal graag meer wil weet.
Met plesier Dina! Jy kan gerus solank op die Ithala “tag” kliek vir fotos van vorige besoeke, dis een van ons gunstelng bestemmings!
Ek sal so maak ,Dries.