This impala is rubbing it in that he can stay at Ithala his whole life, and we can’t…

Share this:
- Click to share on X (Opens in new window) X
- Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
- Click to share on Pinterest (Opens in new window) Pinterest
- Click to share on Tumblr (Opens in new window) Tumblr
- Click to share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp
- Click to share on LinkedIn (Opens in new window) LinkedIn
- Click to share on Reddit (Opens in new window) Reddit
- Click to email a link to a friend (Opens in new window) Email
- Click to print (Opens in new window) Print

Wha ha HA!!! 😈
😀
so mooi!
Dankie weer!
Pragtige Foto! Hul sê mos as jy die blink in die oog van ‘n dier vasvang, dan neem jy goeie fotos.
Goed gedoen. Jy moet bietjie inzoom. Dalk sien jy nog jou kar binne in die bok se oog … dan was jy baie goed!!!
Dankie Spokie! Gewoonlik zoom ek eerder uit, hou daarvan om die dier in sy omgewing te wys, Maar hierdie enetjie met die uithang tong was n uitsondering 😉
Ha ha, lekker man. Ek is seker hy ruik ook iets wat heerlik ruik!
Ek dink hy was besig om die lug te toets vir n ooitjie 😉
Netso, hul kan hulself so opwerk as dit tyd is!
Don’t you just hate it when they rub it in like that? 😉
Especially when the time comes to leave!
Dis ‘n pragtige foto!
Dankie nogmaals!
LOL. Love it 🙂
Thanks Gavin!
Haha! He sure is, isn’t he? What a great shot this is.
Thanks Lois!
Love seeing a closeup shot of these beauties.
Thank you very much! 😀
So vermakerig, maar hy mag maar! Ek sou ook as ek daar kon gebly het en so pragtig was. 😀
Baie mooi foto De Wet. 😀
Baie dankie Sonel!
Mooi!
Dankie Tina!