Nah Nah Nah Nah Nah!

This impala is rubbing it in that he can stay at Ithala his whole life, and we can’t…

Ithala 25-09-2015

 

23 thoughts on “Nah Nah Nah Nah Nah!

  1. VerrassendNuut's avatarSpokie sny spoor

    Pragtige Foto! Hul sê mos as jy die blink in die oog van ‘n dier vasvang, dan neem jy goeie fotos.
    Goed gedoen. Jy moet bietjie inzoom. Dalk sien jy nog jou kar binne in die bok se oog … dan was jy baie goed!!!

    Reply
  2. sonelscorner's avatarSonel's World

    So vermakerig, maar hy mag maar! Ek sou ook as ek daar kon gebly het en so pragtig was. 😀
    Baie mooi foto De Wet. 😀

    Reply

Please don't leave without sharing your thoughts?

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.