The sun reflecting from a rapid in the Golden Gate Highlands National Park’s Little Caledon River

We’re catching up on the WordPress Photo Challenges we missed while on our extended summer holidays in the bush. “Twinkle” was the theme for the challenge of 12/12/2014

Dis besonders.Jy sal ons nooit verveel nie. :Lol:
Baie gaaf van jou, Dina 😀
Pragtig. Lyk my daar ook goed gereên? Die Kruger het ook baie goeie vloede gehad …
Ons het Golden Gate lanklaas met so baie water gesien, en dis nou n plek wat weet van baie reen!
Julle het seker nou massas foto’s om te verwerk Sterkte
En julle gaan almal tot vervelens toe daarna moet kyk Tina 😀