This morning we departed from Ithala and headed here to uMkhuze Game Reserve, part of the greater iSimangaliso Wetland Park World Heritage Site. And what a welcome; encountering two of the reserve’s lionesses on a guided night drive!

Wat ‘n lekker begin. Ja, ons het ook al ‘n nagrit deurgemaak waar mense hulle cooler-box met drank saamgevat het. Ek het my doodgelag vir hulle grappies (want ek ken nie drank nie) maar was die rit self raserig en ‘n flop.
Mens kan dop koop, maar nie styl nie, ne Spokie.
Wow!
Very special! Thank you for visiting Laurel!
Nagritte is darem heerlik!
Ons 3 geniet die nagritte terdee, net jammer so min reservate laat kinders van Joubert se ouderdom toe op die ritte omdat hulle kwansuis raserig en klaerig sou wees. Ons was al op ritte met mede (volwasse) besoekers wie meer onaangenaam was as wat enige, en spesifiek my eie, kind kon wees…
Perfect!
Was n heerlike manier om ons besoek aan Mkhuze af te skop, Ineke!