Dankie Ineke! Mens sien hulle nie gereeld so op hul pense le nie, miskien omdat dit relatief moeilik gaan om op te staan. Ek dink Ithala se kameelperde is meer ontspanne omdat hier nie leeus is nie, maar ons het dit in die Krugerwildtuin ook al gesien.
Bly maar ‘n uitstaande pragtige dier. So rustig. Mooi foto.
So n kamlte in daai diep, donker oge.
Pragtige foto,Dries!
Baie dankie, Dina!
Mooi foto. Hul het sulke sagte oe en gesigte. Is dit normaal dat hul le? Lyk vir my vreemd om dit te sien.
Dankie Ineke! Mens sien hulle nie gereeld so op hul pense le nie, miskien omdat dit relatief moeilik gaan om op te staan. Ek dink Ithala se kameelperde is meer ontspanne omdat hier nie leeus is nie, maar ons het dit in die Krugerwildtuin ook al gesien.
Interessant. Hul sukkel reeds om te drink maar dis seker omdat die kop so ver van die grond is. Hul le ook nie as hul kalf nie!?
Unusual capture with the giraffe sitting down.
That is true Tim, you don’t often see them resting in this fashion. I think the fact that Ithala has no lions makes them more relaxed.
I love this one! You captured the majesty of this beautiful creature, and you always do. 🙂
And you are always so generous with your compliments, thank you Amy!
What a treat! Great sho. It would be wonderful to see such animals roaming about.
It is wonderful Christopher, and we know we’re very privileged to be able to enjoy it!
Elegant describes this photo exactly. Beautiful, peaceful shot.
They appear so gentle and serene Lois
Just love them!!
They’re one of our favourites too, never can get enough of giraffes 😀