We’ve just returned from another wonder-filled visit to the Kruger National Park, where as always we had great luck and enjoyed the most memorable experiences. One of those was this encounter with a pack of African Wild Dogs hunting along the Sand River while we followed behind until they caught, killed and devoured a young Impala early yesterday (11 January 2024) morning. This video – not for sensitive viewers – was taken by Joubert.
We’d love for you to join DeWetsWild on a guided tour of the Kruger National Park or to help you arrange a self-guided visit. Don’t hesitate to reach out!

Pingback: A final round-up of our January ’24 visit to the Kruger National Park | DeWetsWild
Dis nou een die een video van julle wat ek nie gekyk het nie – ag tog, dat ek nou ook so sensitief moet wees. Maar ek’s seker dit moes ‘n wonderlike ervaring gewees het om te sien.
Dit was n ongelooflike “sighting”, Corna. Alles verby in n ommesientjie.
Wonderful KNP never disappoints!
Preach, Anne, preach! It is a very special place for sure.
Mensig, de Wet, om dít nou te kon ervaar en af te neem!
Wonderlike manier om ons jaar aan die gang te kry sou ek se, Una!
Wat ‘n ondervinding moes dit nie gewees het nie. Ek’t maar nie gekyk nie want dis bietjie erg vir my. Ek het juis ‘n stuk vandag gesit en kyk oor hoe wilde honde jag. Dis in Suid Afrika waar hul ‘navorsing’doen oor hoe die honde jag. was baie interessant om te sien hoe die trop die jeep op einde omring sodat hul nie verder kon ry nie. Hul het ‘n rooibokboud deel gehad om honde te lok. Dit toe uitgegooi sodat hul dit kon opvreet op einde. Die verandering van honde wat moeg voor gehardloop het. Varseres neem oor terwyl voorstes agtertoe stadiger beweeg. Selfs met omsingel ook. Als gaan in gelid en volgens ‘n plan.
Ongelooflik opwinded, Ineke, en verby in n oogwink! Wildehonde se sosiale struktuur en gedrag is uiters fassinerend.
Hul werk saam soos een man/hond. Elkeen weet presies wie waar en wanneer wees.
Dis ongelooflik om in lewende lywe te kan sien hoe hulle saamwerk!
Dis beslis ‘n belewenis van/vir ‘n leeftyd