It’s the winter holidays in South Africa and we find ourselves back in the Kruger National Park, where tonight we’ll be sleeping in Pretoriuskop Rest Camp.
So heerlik skoon en rustig in die natuur. Is dit al wat jul eerste dag te sien gekry het? Regte winter landskap. Bly om te sien daar is darem nog bietjie water.
Die Krugerwildtuin bly nou maar n wonderlike plek, Ineke! Nee, ons het baie meer gesien – het net n paar foto’s gekies om gou te plaas terwyl die braaivleis vuur brand.
Dis so pragtig daar!
Ongetwyfeld, Aletta!
😀
This park looks like it has everything!
And it does, Kathy! When you come to visit I will go show you!
Love that idea! Who knows, maybe that will actually happen!
Sommer so op die eerste dag … en julle sien al die mooi! Dit lyk of julle ‘n heerlike vakansie gaan he!
Ai hierdie plek is darem maar net wonderlik, Corna!
That Kudu bull is beautiful!
They’re antelope royalty, John!
So heerlik skoon en rustig in die natuur. Is dit al wat jul eerste dag te sien gekry het? Regte winter landskap. Bly om te sien daar is darem nog bietjie water.
Die Krugerwildtuin bly nou maar n wonderlike plek, Ineke! Nee, ons het baie meer gesien – het net n paar foto’s gekies om gou te plaas terwyl die braaivleis vuur brand.
Nadat ek antw gestuur het het ek gedink dis sommer net ‘n lekker happie van wat gaan volg. Geniet elke oomblik.
Beautiful! I love the shot of the kudu bull.
I’ll pass your comment to Joubert, thanks Janet!