This afternoon, Joubert and I went searching for butterflies in the grasslands around Glen Reenen Rest Camp in the Golden Gate Highlands National Park, and we were not disappointed!
Dankie Dries… nou’t jy my dag gemaak! Ek is bevrees dit sal tien ten een die eenigste skoenlappers wees wat ek vandag sien… die son skyn maar dit sal nie veel oor 10 grade wees vandag nie! Die winter willi suid gaan nie! 😉
Lyk my somer het heeltemal van die planeet af gewyk, AJ, want hier by ons in Pretoria is dit bewolk en ysig en die eerste sneeu het al op die Drakensberg geval vroeer die week!
Difficult to photograph and some are difficult to identify too! A lovely collection. Autumn is an especially good time to see butterflies where we are but most of them seem to be constantly on the wing!
And I’m not disappointed, either. So glad you capture all these beauties and then shared them. I look forward to seeing butterflies again, hopefully soon. 🙂
As ń klein dogterjie was dit die in ding om skoenlappers te vang, iets met hulle te doen sodat hulle doodgaan, en dan in ń uitstal houer te sit. Ek het dit gehaat, het glo snot en trane gehuil as ek die dooie skoenlappers so uitgestal sien. En tog, dit was fassinerend om ń mooie te jaag en te vang.
Dankie Dries… nou’t jy my dag gemaak! Ek is bevrees dit sal tien ten een die eenigste skoenlappers wees wat ek vandag sien… die son skyn maar dit sal nie veel oor 10 grade wees vandag nie!
Die winter willi suid gaan nie! 😉
Lyk my somer het heeltemal van die planeet af gewyk, AJ, want hier by ons in Pretoria is dit bewolk en ysig en die eerste sneeu het al op die Drakensberg geval vroeer die week!
Julle sneew het in simpatie met ons sneew geval!! Lekker foto kaans? 😉
Eendag is eendag dan gaan ons daar wees as dit sneeu!
Difficult to photograph and some are difficult to identify too! A lovely collection. Autumn is an especially good time to see butterflies where we are but most of them seem to be constantly on the wing!
Thanks, Carol. We had great fun looking for them in the long grass!
It must have taken some stealth to capture these beauties. Great shots. 👌🌺🌸
Lots of effort but great fun nonetheless – glad to know you enjoyed these photos!
Beautiful… I love butterflies. It is said that they are representatives of family departed. 🌺🌸
Must have been fun!
Oh you know it, Robert!
Is skoenlappers seisoenaal?
Party is, Tina, maar hier by ons is daar baie soorte wat regdeur die jaar vlieg.
How lovely they are. Wonderful captures, Dries. You and Joubert must have had so much fun. 😃
Thanks, Sylvia! Oh yes, we had great fun!
What beauties!
And all just here around the camp – can’t wait to see what we’ll find further afield.
And I’m not disappointed, either. So glad you capture all these beauties and then shared them. I look forward to seeing butterflies again, hopefully soon. 🙂
janet
Glad you enjoyed this post so, Janet!
Dis so mooi Dries!
Altyd iets pragtigs om te sien hier!
I agree with John – capturing butterflies on film is not that easy.
Thankfully we weren’t pressed for time!
Gorgeous finds…
We felt so too!
😊
Very beautiful butterflies!😊 You have capture them very good, it´s one of the most difficult to shoot, butterflies, I think.
As kind of you as always, thanks John!
Sounds delightful!
And it was, Kathy!
As ń klein dogterjie was dit die in ding om skoenlappers te vang, iets met hulle te doen sodat hulle doodgaan, en dan in ń uitstal houer te sit. Ek het dit gehaat, het glo snot en trane gehuil as ek die dooie skoenlappers so uitgestal sien. En tog, dit was fassinerend om ń mooie te jaag en te vang.
Ons het hulle weer gevang en dan my Ma se sonkamer in n skoenlapper reservaat verander… 😀
Dis ń beter idee.
Ag dis te pragtig, Dries! Dis vir my so mooi dat jy en jou seun al hierdie mooi dinge in die natuur saam kan geniet!
Dit is n absolute voorreg, Dina, waarvoor ek baie dankbaar is!