At long last our end-of-year holidays have started, and we find ourselves back at Glen Reenen Rest Camp in the Golden Gate Highlands National Park – a place that certainly deserved its name this evening thanks to a beautiful sunset setting the sandstone formations aglow!


I voted for you!
Thank you very much, Amy!
Ek’s jaloers! Baie jaloers!
You must enjoy your holidays… we’re waiting to see new places, or great images and tales from previously visited spots!
Braai ‘n ou tjoppie vir my en drink ‘n ou glasie ook!! Dankie!! 😉
Ons maak so, dankie AJ!
Sjoe dis beslis n mooi opkoms. Kannie glo n jaar is weer verby nie. Ek wil jou en jou familie n mooi feestyd toewens. Ek gaan van Vrydag af heerlik twee weke op n plaas deurbring. Geen TV, radio en moontlik internet nie. Hul het ook nie eers n mikrogolf oond nie. Daar is n ou rehabilitasie hospitaal wat ongebruik is vir jare. Gaan heerlik fotos neem van die vervalle gebou!
Baie dankie Ineke, en n geseende feestyd daar op die rustige plaas vir jou en jou mense!
Vir my gaan dit “all on my own” wees_hemels! My seun en skoondogter verwag eerste babatjie so hulle gaan nie rerig kans sien om na my toe te kom nie. Klink of dit n Kersfees baba kan word. Mooi bly.
Geniet elke oomblik!
Ek gaan!
Golden Gate! I know this is one of your favourite Parks in SA, but no doubt this trip will bring you further afield; already looking forward to all your adventures. Geniet!
You know us so well by now, Maurice! You’re most welcome to come along!
I can’t wait!
Beautiful light!
janet
The picture doesn’t do it justice, Janet, but thank you!
Geniet julle vakansie. Staan jy in die vakansie ook so vroeg op?
😀
Natuurlik Tina! Ek mors nie n sekonde van my vakansie in die bed nie!