What an awesome experience, witnessing one of Hluhluwe-Imfolozi’s wild dog packs hunt and kill! We’ll share more photos in an upcoming post.

What an awesome experience, witnessing one of Hluhluwe-Imfolozi’s wild dog packs hunt and kill! We’ll share more photos in an upcoming post.

Impressed by the low viewpoint
Thanks Rob, luckily the dog obliged by using a hillock as a lookout post.
Een van my gunsteling diere.Dis ‘n pragtige foto.
Baie dankie, Dina. Dit was omtrent n besonderse belewenis om die jagtende honde so om ons te he, die herinneringe sal nog lank by ons bly.
Gaan loer op my blog waar ek toevallig ook oor hierdie mooi diere geblog het.
Ek gaan beslis loer wanneer ek weer ordentlike internet toegang het Dina! Ons is gaande oor wildehonde en kan nie genoeg van hulle kry nie.
Ek hoop jy geniet dit.Ons was gelukkig om drie vangste te sien in twee dae.Dis eintlik baie dramaties en skokkend.
Jislaaik, julle was omtrent gelukkig, Dina! Nou kan ek nog minder wag om jou fotos te sien!