Ek wonder altyd of hulle nie seer nekke kry van die ontsettende gewig nie.Ons het nog nie hierdie ou gesien nie.Dis ‘n besonderse voorreg dat jy hom kon afneem,Dries!
Die ou groot ivoordraers is niks minder as manjifiek nie, of hoe Dina? Regte konings van Afrika. Wanneer ons gelukkig is om een van hulle raak te loop is dit altyd n hoogtepunt.
Jou ou bielie!! 😉
As Masthulele nog n jaar of drie gaan lewe gaan hy een van die heel grotes word.
Ons bly hoop!!
Ek wonder altyd of hulle nie seer nekke kry van die ontsettende gewig nie.Ons het nog nie hierdie ou gesien nie.Dis ‘n besonderse voorreg dat jy hom kon afneem,Dries!
Die ou groot ivoordraers is niks minder as manjifiek nie, of hoe Dina? Regte konings van Afrika. Wanneer ons gelukkig is om een van hulle raak te loop is dit altyd n hoogtepunt.
WOW ! – what a king he is ! How utterly beautiful and impressive …