aj vosse January 5, 2019 at 12:49 pm Tog te mooi… laat my dink aan daai baie baie beroemde Ierse foto – The Dark Hedges! Reply ↓
de Wets Wild Post authorJanuary 6, 2019 at 5:50 am Ek moes nou eers gaan Google – daardie laning groteske bome sal n mens sommer bang maak! Reply ↓
aj vosse January 6, 2019 at 10:03 am Ek het gehoop jy gaan vra vir Antie Googel! Ja… op ‘n donker nag kan mens dalk ‘n spook of drie daar raakloop! ð En… op ‘n helder nag ‘n leprechaun of dronk Ier! Wha ha ha!! ðĪŠðĩðē
Tog te mooi… laat my dink aan daai baie baie beroemde Ierse foto – The Dark Hedges!
Ek moes nou eers gaan Google – daardie laning groteske bome sal n mens sommer bang maak!
Ek het gehoop jy gaan vra vir Antie Googel! Ja… op ‘n donker nag kan mens dalk ‘n spook of drie daar raakloop! ð
En… op ‘n helder nag ‘n leprechaun of dronk Ier! Wha ha ha!! ðĪŠðĩðē