Golden Gate floral splendour (7) ← Previous Next → Floral splendour at Golden Gate Highlands National Park
aj vosse March 21, 2015 at 10:44 am Maar… ek is dikwils ook verkeerd!! Kom ons hoop dis nie ‘n indringer nie want daai goed verspry soos die pes! Reply ↓
de Wets Wild Post authorMarch 17, 2015 at 3:17 am Ek is vreeslik met die uitken van die wilde blomme AJ, en my kleurblindheid maak dit nie makliker nie. Jy is waarskynlik heeltemal reg met jou identifikasie! Reply ↓
Maar… ek is dikwils ook verkeerd!! Kom ons hoop dis nie ‘n indringer nie want daai goed verspry soos die pes!
Dit lyk vir my baie na ‘n indringer… “fire weed” !!
Ek is vreeslik met die uitken van die wilde blomme AJ, en my kleurblindheid maak dit nie makliker nie. Jy is waarskynlik heeltemal reg met jou identifikasie!