Announcement!
We are very excited to announce that DeWetsWild can now assist you with reservations at First Group’s Hotels & All-Suites, Resorts, Apartments and Chalets!
- Bushman’s Nek Berg & Trout Resort (KZN Drakensberg)
- Cape Gordonia (Gordon’s Bay)
- Chaka’s Rock Chalets (Ballito, KZN North Coast)
- Hasting’s Hall (Cape Town)
- Hole in The Wall (Coffee Bay, Wild Coast)
- Knysna River Club (Garden Route)
- Kowie River Chalets (Port Alfred, Eastern Cape)
- La Montagne (Ballito, KZN North Coast)
- La Rochelle (St. Lucia, iSimangaliso)
- Lake View Cabanas (St. Lucia, iSimangaliso)
- Magalies Park (Hartbeespoort)
- Midlands Saddle & Trout (KZN Midlands)
- Mount Sierra (Cape Town)
- Perna Perna Mossel Bay (Garden Route)
- Port Owen Marina (Velddrif, West Coast)
- Qwantani Berg & Bush Resort (Eastern Free State)
- Riviera Suites (Cape Town)
- The Palace (Durban)
- Whispering Waters (KZN Midlands)
Julle doen so goed, De Wet, baie geluk.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Una. Ons waardeer dit regtig.
LikeLike
Well done vir julle!! Ek het die week plek bespreek op MSC Cruises… toe ek so lank moet aanhou, wonder ek of julle dit al doen. Ongeduld… wil mos altyd die bal aanpass as iets ongemaklik is 🙃
LikeLiked by 2 people
Dankie vir n wonderlike idee, Elsabe – ek weet hulle doen n paar vaarte spesifiek vir mense met n belangstelling in voels. Jy sien seker reeds uit na jou “cruise”?
LikeLiked by 1 person
Ja, dit was onverwags en vinnig. My dogter en haar man was op ‘n 14 dae cruise en Anthoon moes hul honde oppas. As betaling het hul helfte van sy kaartjie geborg. My man het aangebied om myne te betaal. Ons vertrek een van die dae!
LikeLiked by 1 person
Wat n lekker vooruitsig! Geniet dit terdee, Elsabe. Ek sien uit om te lees van jul avontuur.
LikeLiked by 1 person