Today, apart from exploring inside the West Coast National Park, we also ventured beyond its borders to some of the other attractions in the vicinity, such as the rugged and rustic Tietiesbaai and the fascinating West Coast Fossil Park.
Pragtige foto’s! Ek sien jy noem hierbo in die kommentaar van die wind … sjoe, ons het amper weggewaai by Elandsbaai! Maar dis nou die Weskus vir jou daai – en hulle se (die “hulle” is nou die weerkundiges) dat as die wind in die Kaap en Weskus waai, kry die res van die land reen! So, ons verduur maar die wind!!
Ons gaan Plaasmol maar op n volgende keer moet probeer, Aletta. Daar sal beslis n volgende keer wees! Vandag was ons laaste dag hier, more skuif ons weer aan. Hier in die Park waai die wind ook n kishou, het my amper bo van Seeberg afgewaai!
I think we’ve had all the seasons in the space of a few hours, Anne. From 37-degrees Celsius yesterday afternoon at 14:00 we dropped down to only 15-degrees this morning at 09:00, with a blustery wind so strong that I at one point couldn’t open my car door against it!

LikeLiked by 1 person
Ek het lanklaas wind so sterk dat ek nie my kar se deur kan oopmaak nie ervaar! Minstens weet ons die Karoo het lekker nat gereen!
LikeLiked by 1 person
That fossil park looks interesting. I wonder if there is a place nearby where you can dig for them.
LikeLike
Archeologists are still actively excavating this very rich fossil bed, Siobhan, and they welcome volunteers with a keen eye and LOTS of patience.
LikeLiked by 1 person
Die Weskus is vol verrassing Dries! Was julle al by plaasmol? Die wind is woes hier in Langebaan vandag, Dries!
LikeLiked by 1 person
Ons gaan Plaasmol maar op n volgende keer moet probeer, Aletta. Daar sal beslis n volgende keer wees! Vandag was ons laaste dag hier, more skuif ons weer aan. Hier in die Park waai die wind ook n kishou, het my amper bo van Seeberg afgewaai!
LikeLiked by 1 person
Dis ‘n jammerte dat ek julle nie kon ontmoet het nie! Geniet julle tyd verder. Julle gaan mos Kaap toe?
LikeLiked by 1 person
Daar sal defnitief weer n kans wees, Aletta! Baie dankie vir die gawe woorde. Ja, van more af slaap ons vir 3 nagte by Kaappunt.
LikeLike
My manne sal die fossielpark geniet. Ek sal na die see sit en kyk. 😉
LikeLike
Dit lyk my die Weskus het iets vir almal, Elsabe!
LikeLiked by 1 person
You seem to be enjoying excellent weather for your explorations.