Baie dankie, Dina. Dit is wonderlik om die Wildtuin so lowergroen te sien. Die somer is warm, maar die groenigheid en die baba rooibokkies maak heeltemal op daarvoor!
Ah, dis mooi foto’s! Die bobbejaan sit ‘n glimlag op my gesig. Daai regop haartjies op sy kop is te oulik en lyk of hy oppad is om moeilikheid te gaan maak 😁.
Lovely to share in some of what you saw. How lucky to see the dwarf bittern, And the baby elephant is truly very cute.
LikeLike
We were very excited to find that Dwarf Bittern on the road between Lower Sabie and Skukuza! First time we got to photograph this elusive bird.
LikeLiked by 1 person
so mooi!!
LikeLike
O dit is, Aletta. Dis darem maar n wonderlike plek hierdie.
LikeLike
Was jare laas daar!
LikeLiked by 1 person
As ek kan help om n bespreking vir julle aanmekaar te sit moet jy net laat weet, Aletta!
LikeLiked by 1 person
Sal dit onthou dankie!
LikeLiked by 1 person
Die wildtuin is pragtig, né Dries! Ons was drie weke gelede daar en dit was ‘n paradys. Geniet elke oomblik.
LikeLike
Baie dankie, Dina. Dit is wonderlik om die Wildtuin so lowergroen te sien. Die somer is warm, maar die groenigheid en die baba rooibokkies maak heeltemal op daarvoor!
LikeLike
Ah, dis mooi foto’s! Die bobbejaan sit ‘n glimlag op my gesig. Daai regop haartjies op sy kop is te oulik en lyk of hy oppad is om moeilikheid te gaan maak 😁.
LikeLiked by 1 person
Mens kan jou altyd verkyk aan die bobbejane se stoute manewales!
LikeLiked by 1 person
Thank you, my friend. 🙂
LikeLiked by 1 person
Die seekoei met sy oop bek en olifant wat ook sy bek oop het is besonderse fotos. Pragtig man.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie vir die gawe kommentaar, Ineke!
LikeLike
Plesier ou dier!
LikeLike
Great to meet up at Satara, and loving your pics and experiences!
LikeLiked by 1 person
Was wonderful to see you face to face again, Joep! Hope you are having a wonderful time at Mopani?
LikeLike
Oh, that hippo!! And, of course, the baby elephant. Great photos!
LikeLiked by 1 person
Especially for you, Lois!
LikeLiked by 1 person
❤💌
LikeLike
Don’t stress about answering – enjoy being in the KNP, absorb it all to store away for when you are back. This is an interesting variety of sightings.
LikeLiked by 1 person
Thank you, Anne. Kruger really is in a class of its own. My only complaint is that time here seems to fly past even faster!
LikeLike