Green Milkweed Locust

Phymateus viridipes

The Green Milkweed Locust, or African Bush Grasshopper, is a large – up to 9cm long – poisonous locust that can congregate in enormous numbers (as we experienced on Sunday at the Walter Sisulu National Botanical Garden, apparently an annual occurrence there in September and October), and may migrate over great distances, flying strong and high. They feed on toxic plants and are rather sluggish on the ground, preferring to stay in trees and bushes and flying between them. When feeling threatened they will raise and rustle their wings and exude a noxious foam (poisonous if ingested) from their bodies as defense. Eggs are laid in the ground and the nymphs (also called “hoppers”) are highly gregarious, moving around in tight clusters until they are almost fully grown.

And yes, they scare me. Terribly.

48 thoughts on “Green Milkweed Locust

      1. de Wets Wild Post author

        Ek skaam my ja, veral as die klein kindertjies die goed probeer optel en ek al grillend skree dat hulle nie moet nie. Maar ek belowe jou, as een van hierdie goed in my nek kom land begrawe julle vir my…

        Like

  1. petrujviljoen

    Grillerige goed! Nie geweet hulle is giftig nie. Ek’t eendag ‘n groot groep gesien, sonder hulle vlerke, (nie volgroeide sprinkane nie) saamgedrom op ‘n rots waar naby ek gesit het om die wereld te bekyk. Toe ek nader gaan om te sien wat daar aangaan, het hulle soos een groep aanbeweeg, stadig, tot om die rots waar ek hulle nie meer kon bekyk nie. Dit was reg op die rand van die kloof so ek kon nie omloop om verder die gedoente te bekyk nie. Ongelukkig nie my kamera by my gehad om ‘n foto te neem nie. Ek dink partykeer my kat is meer ‘bushwise’ as ek – sy kom nie naby hulle nie! Een eendag op die sypaadjie van die huis na die hek toe gekry, sy’t ver om die ding geloop toe dog ek, ek beter dit ook vermy!

    Liked by 1 person

    Reply
    1. de Wets Wild Post author

      Jou kat is beslis baie slim, want een van hierdie kan verseker doodmaak!

      Wat jy gesien het is ongetwyfeld n groep jongelinge, Petru – hulle beweeg so in stywe bondels saam totdat hulle feitlik volgroeid is.

      Like

      Reply
      1. petrujviljoen

        Lyk ek sal die besem saam my moet rond dra van nou af! Was een van die meer interessante dinge wat ek beskou het hier rond! Ek kon nie help om te wonder hoekom hulle links om die rots gegaan het, na die rand van die kloof toe en nie ander kant om waar ek nader aan hulle sou kon kom om te sien nie. Het hulle geweet?

        Liked by 1 person

  2. scrapydo2.wordpress.com

    Nou lag ek lekker vir jou. Ek het in die hoërskool die biologie klas voorsien van die sprinkane te desekteer. Het hul gevang en in bottels in my skooltas saamgevat op die bus. Die juffrou moes op einde vir my se dis genoeg ek moenie nig bring nie. Hul skop lekker seer en stink beslis erg!

    Like

    Reply
      1. scrapydo2.wordpress.com

        Jong, ek kon nie maklik my uitspreek in woorde nie maar as dit by die natuur gekom het was ek in my element. Die Wetas hier het sulke klikkende kakebene en ook agterbene met hakies aan waarmee hul skop. Ek verkyk my aan die kinders as hul een hanteer. Selfs Trompie gril hom dood vir die voelers en kake.

        Liked by 1 person

    1. de Wets Wild Post author

      Not a movie I would watch though, they already give me nightmares!
      We watched them carefully and not a single bird made any attempt to snatch one. I think if they are poisonous enough to kill a human then everything that shares their world would probably know better than to snack on one…

      Liked by 1 person

      Reply
      1. de Wets Wild Post author

        Slange, paddas, skerpioene, spinnekoppe (en ek was 2 weke terug 2 nagte in die hospitaal met n spinnekopbyt aan die lip!), leeus, olifante, buffels – ek is glad nie bang vir hulle nie. Maar as groot sprinkane en “parktown prawns” net na my kant toe mik gil ek soos n graad 1 dogtertjie op n swaai…

        Liked by 1 person

      2. de Wets Wild Post author

        Nee, nooit uitgevind presies watter een dit was nie, maar het in my lewe nog nie sulke pyn beleef nie, veral toe my lip tot die dikte van n boerewors geswel en begin bars het nie… Kan nie glo dat n spinnekop mens se hele liggaam so siek kan maak nie, en ek is nogsteeds nie heeltemal 100% nie.

        Liked by 1 person

      3. perdebytjie

        Sjoe, dit klink verskriklik,Dries! Ek hoop jy is gou weer perdfris. Ek het al gehoor van sulke spinnekopbyte, maar was darem nog nooit in so ‘n situasie nie. Blykbaar is die sakspinnekoppe en vioolspinnekoppe, die ergste gevare in die huis.

        Liked by 1 person

Please don't leave without sharing your thoughts?

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.