Phymateus viridipes
The Green Milkweed Locust, or African Bush Grasshopper, is a large – up to 9cm long – poisonous locust that can congregate in enormous numbers (as we experienced on Sunday at the Walter Sisulu National Botanical Garden, apparently an annual occurrence there in September and October), and may migrate over great distances, flying strong and high. They feed on toxic plants and are rather sluggish on the ground, preferring to stay in trees and bushes and flying between them. When feeling threatened they will raise and rustle their wings and exude a noxious foam (poisonous if ingested) from their bodies as defense. Eggs are laid in the ground and the nymphs (also called “hoppers”) are highly gregarious, moving around in tight clusters until they are almost fully grown.
And yes, they scare me. Terribly.
Ek lag nou ‘n bietjie… die grote Dries bang vir so ‘n kleine dingetjie!! 😉
Hoekome skryf jy nie vir ons ‘n Hitchcock riller nie… Locusts! 🙂
LikeLiked by 1 person
Ek sal berading nodig he na ek daai boek klaar geskryf het. Nee maggies, die goed is monsters!
LikeLiked by 1 person
Ag shaaaim! Skaam jou! 😉
LikeLiked by 1 person
Ek skaam my ja, veral as die klein kindertjies die goed probeer optel en ek al grillend skree dat hulle nie moet nie. Maar ek belowe jou, as een van hierdie goed in my nek kom land begrawe julle vir my…
LikeLike
Oh, I guess only their mothers love them. No friend of humans though. I think they’re really grotesque, but maybe that’s because I’m not an insect lover. 😱
LikeLiked by 1 person
Scary, scary creatures these!
LikeLiked by 1 person
🙂
LikeLiked by 1 person
Definite yuck! Obviously NOT what fed Biblical characters accompanied by wild honey.
LikeLiked by 2 people
Thank goodness poor old John had other options, he had it tough enough already!
LikeLiked by 1 person
Het nou deurmekaar geraak Smiley was eintlik vir hierdie opmerking 🙂
LikeLiked by 1 person
A handsome green beestie!
LikeLiked by 1 person
A scary green monster if you ask me, Tish! 😀
LikeLiked by 1 person
🙂
LikeLiked by 1 person
Grillerige goed! Nie geweet hulle is giftig nie. Ek’t eendag ‘n groot groep gesien, sonder hulle vlerke, (nie volgroeide sprinkane nie) saamgedrom op ‘n rots waar naby ek gesit het om die wereld te bekyk. Toe ek nader gaan om te sien wat daar aangaan, het hulle soos een groep aanbeweeg, stadig, tot om die rots waar ek hulle nie meer kon bekyk nie. Dit was reg op die rand van die kloof so ek kon nie omloop om verder die gedoente te bekyk nie. Ongelukkig nie my kamera by my gehad om ‘n foto te neem nie. Ek dink partykeer my kat is meer ‘bushwise’ as ek – sy kom nie naby hulle nie! Een eendag op die sypaadjie van die huis na die hek toe gekry, sy’t ver om die ding geloop toe dog ek, ek beter dit ook vermy!
LikeLiked by 1 person
Jou kat is beslis baie slim, want een van hierdie kan verseker doodmaak!
Wat jy gesien het is ongetwyfeld n groep jongelinge, Petru – hulle beweeg so in stywe bondels saam totdat hulle feitlik volgroeid is.
LikeLike
Lyk ek sal die besem saam my moet rond dra van nou af! Was een van die meer interessante dinge wat ek beskou het hier rond! Ek kon nie help om te wonder hoekom hulle links om die rots gegaan het, na die rand van die kloof toe en nie ander kant om waar ek nader aan hulle sou kon kom om te sien nie. Het hulle geweet?
LikeLiked by 1 person
Instink is n wonderlike ding!
LikeLiked by 1 person
Nou lag ek lekker vir jou. Ek het in die hoërskool die biologie klas voorsien van die sprinkane te desekteer. Het hul gevang en in bottels in my skooltas saamgevat op die bus. Die juffrou moes op einde vir my se dis genoeg ek moenie nig bring nie. Hul skop lekker seer en stink beslis erg!
LikeLike
Nee gits, Ineke – jy is een brawe dame!
LikeLike
Jong, ek kon nie maklik my uitspreek in woorde nie maar as dit by die natuur gekom het was ek in my element. Die Wetas hier het sulke klikkende kakebene en ook agterbene met hakies aan waarmee hul skop. Ek verkyk my aan die kinders as hul een hanteer. Selfs Trompie gril hom dood vir die voelers en kake.
LikeLiked by 1 person
Monsters in die kleine
LikeLike
Ha ha, beslis.
LikeLiked by 1 person
It’s a great post, but not sure I would be so happy to see these in real life.
LikeLiked by 1 person
I also prefer to appreciate them from afar P.J.B!
LikeLike
Very interesting and informative – a good read.
LikeLiked by 1 person
I really should get a decent insect guidebook!
LikeLike
Can anything safely eat them? Someone should make a horror movie about them.
LikeLiked by 1 person
Not a movie I would watch though, they already give me nightmares!
We watched them carefully and not a single bird made any attempt to snatch one. I think if they are poisonous enough to kill a human then everything that shares their world would probably know better than to snack on one…
LikeLiked by 1 person
They shall inherit the earth then.
LikeLiked by 1 person
I think their numbers are controlled by other factors, for instance too much or too little rainfall, late cold snaps, etc.
LikeLiked by 1 person
Hulle is taamlik grillerig, veral daardie hakies aan die bene. Mooi foto’s in vlug, Dries!
LikeLiked by 1 person
Vir my is hulle meer as grillerig, Dina. Ek wil flou word net aan die gedagte dat een dalk in my nek sal land…
LikeLiked by 1 person
Selfs natuurmense het hul griile😉😂
LikeLike
Slange, paddas, skerpioene, spinnekoppe (en ek was 2 weke terug 2 nagte in die hospitaal met n spinnekopbyt aan die lip!), leeus, olifante, buffels – ek is glad nie bang vir hulle nie. Maar as groot sprinkane en “parktown prawns” net na my kant toe mik gil ek soos n graad 1 dogtertjie op n swaai…
LikeLiked by 1 person
Ag nee, weet jy watter spinnekop dit was? Dit kan lelik wees!
LikeLiked by 1 person
Nee, nooit uitgevind presies watter een dit was nie, maar het in my lewe nog nie sulke pyn beleef nie, veral toe my lip tot die dikte van n boerewors geswel en begin bars het nie… Kan nie glo dat n spinnekop mens se hele liggaam so siek kan maak nie, en ek is nogsteeds nie heeltemal 100% nie.
LikeLiked by 1 person
Sjoe, dit klink verskriklik,Dries! Ek hoop jy is gou weer perdfris. Ek het al gehoor van sulke spinnekopbyte, maar was darem nog nooit in so ‘n situasie nie. Blykbaar is die sakspinnekoppe en vioolspinnekoppe, die ergste gevare in die huis.
LikeLiked by 1 person
Mense vertel my die aakligste stories van gate wat inval en ledemate wat verloor word, so ek is dankbaar dat ek relatief lig daarvan afgekom het!
LikeLiked by 1 person
Veral in jou gesig…kon lelike letsel veroorsaak. Maar gelukkig klink dit of alles reg sal kom. Lekker naweek, Dries.
LikeLiked by 1 person
En vir julle ook dankie, Dina!
LikeLiked by 1 person
I can see why they scare you!
LikeLiked by 1 person
The mere thought of one of these landing in my neck is enough to make me want to pass out…
LikeLiked by 1 person
this is like me and the roaches we have here. I can so relate.
LikeLiked by 1 person
very beautiful, particularly like the purple bits.
LikeLiked by 1 person
They are quite beautiful in their own scary way…
LikeLike
How amazing to capture them in flight!
LikeLiked by 1 person
There were so many flying about I had to succeed eventually, Carol! 😀
LikeLiked by 1 person
☺
LikeLiked by 1 person