Heavyweights

Wide load ahead! African elephants laying claim to the road…

Weight(less)” is the theme for this week’s WordPress Photo Challenge.

40 thoughts on “Heavyweights

  1. Net Ek

    Ek het oor die naweek ‘n video gesien van ‘n olifantkoei wat geboorte gee. Jinne, ERG morsig, maar laat mens net besef hoe wonderlik die natuur is. Die kleintjie het nie asem gehaal nie, en die koei het hom so paar keer geskop (wat vir my onstellend was), en op ‘n stadium het sy haar slurp om sy slurpie gekrul om sy kop op te lig, en hy het begin asemhaal! En toe moes die baba op, sy het gedruk en gestoot en die kleintjie het erg gekla, maar hy is op die einde op om sy eerste paar treë te gee. Nodeloos om te sê het ek my oë weer uitgehuil, want dit was so mooi.

    Pragtige foto’s!

    Liked by 3 people

    Reply
      1. Net Ek

        Ek het eers gedink dis sommer gemeen van die ma! Maar as jy luister na wat die man sê, verduidelik hy dat die ma angstig is dat die kalfie(?) moet opstaan en loop, want hoe langer hy lê hoe meer kwesbaar is hy.

        Die natuur (en ‘n ma se liefde) is darem wonderlik!

        Liked by 1 person

  2. Pingback: WPC: Weightless (Falling Diagonally) | Chris Breebaart Photography / What's (in) the picture?

    1. de Wets Wild Post author

      From time to time we do hear snippets on our traffic reports of elephant herds on the highways in the north-east of the country, Maciek! Comical as it is, it is rather dangerous for people and elephants when that happens and they are normally swiftly chased back to the game reserve with helicopters and people making noise on foot.

      Like

      Reply
      1. panhirsch

        Of course, roads and animals don’t work well together. Białowieża Forest which I have recently written about saw a wolf killed by a car, just a few days after we left. Such a sad story…

        Liked by 1 person

Please don't leave without sharing your thoughts?

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.