Ithala Sep15 a (21) ← Previous Next → African Monarch – With so many flowers in bloom, the abundance of butterflies is no surprise
aj vosse December 8, 2015 at 10:56 am Skoenlappers!! Julle moet vir my ‘n possie doen net van skoenlappers!! 😉 Reply ↓
de Wets Wild Post authorDecember 9, 2015 at 3:22 am So lieflik as wat hulle is, so onbeholpe is ek met die uitkennning van hulle! Reply ↓
aj vosse December 9, 2015 at 9:09 am Hier’s ,n bietjie hulp! 😉 http://www.learnaboutbutterflies.com/Africa%20thumbs.htm
de Wets Wild Post authorDecember 10, 2015 at 4:08 am Dankie AJ! Ek het die link gebere, sal bietjie gedurende die vakansie weer behoorlik tyd daar spandeer. 4000 spesies!?
aj vosse December 10, 2015 at 11:34 am Mmmm… dit sal julle besig hou in die koue winters maande. Maar wag, dan’s daar nie juis veel skoenlappers nie, is daar? 😉
de Wets Wild Post authorDecember 10, 2015 at 7:30 pm Ons winters is darem nie so koud soos julle s’n nie!
Skoenlappers!! Julle moet vir my ‘n possie doen net van skoenlappers!! 😉
So lieflik as wat hulle is, so onbeholpe is ek met die uitkennning van hulle!
Hier’s ,n bietjie hulp! 😉
http://www.learnaboutbutterflies.com/Africa%20thumbs.htm
Dankie AJ! Ek het die link gebere, sal bietjie gedurende die vakansie weer behoorlik tyd daar spandeer. 4000 spesies!?
Mmmm… dit sal julle besig hou in die koue winters maande. Maar wag, dan’s daar nie juis veel skoenlappers nie, is daar? 😉
Ons winters is darem nie so koud soos julle s’n nie!
Ag ja… vryf dit in!!
😀