Nee… nie uintlik nie. Daar is mar net 30+ spesies in Ierland en die RA is een… dis hoekom ek hom raakgesien het!! Ek het vir my goeie vrou genome dat hulle daar in die winter te sien is… hulle is maar skaars hier op die oomlik want dis nog winter!! 😉
Please don't leave without sharing your thoughts? Cancel reply
Nou kyk nou net!! Daar’s ,n lapper wat skoen!
Painted Lady – http://www.learnaboutbutterflies.com/Britain%20-%20Vanessa%20cardui.htm
Red Admiral… nou het ons iets in gemeen!! 😉
Jou kennis van skoenlappers is verstommend AJ!