de Wets Wild Post authorMay 3, 2015 at 6:28 pm Beeste, skape, varke en hoenders smaak almal heerlik š
aj vosse May 3, 2015 at 6:51 pm Aaaag nee, ek gee op!! Skop uit die beeste en boer met wild! Beter vir die veld, beter vir die bord!! š
de Wets Wild Post authorMay 3, 2015 at 7:07 pm Het jou sommer maar net bietjie geghaai, self is ons nie mal oor wildsvleis nie maar ons gaan nou nie enigiemand hul koedoebiltong ontneem nie š
OĆ« vir ‘n ou stukkie wilds biltong!! š
Arme ou bokkie š
Net een oomie? Net eenitjie?? š
Nee!
Dan sal ek maar moet fras eet soos daai ander snaakse mense! š¦
Beeste, skape, varke en hoenders smaak almal heerlik š
En kudu’s? š
Is baie lekkerder om na te kyk as wat hulle proe…
Aaaag nee, ek gee op!! Skop uit die beeste en boer met wild! Beter vir die veld, beter vir die bord!! š
Beter vir die veld = ongetwyfeld!
Uiteindelik stem ons saam oor iets!! š
Het jou sommer maar net bietjie geghaai, self is ons nie mal oor wildsvleis nie maar ons gaan nou nie enigiemand hul koedoebiltong ontneem nie š