Summer in the bush: Hluhluwe-Imfolozi, 24 December 2014

Today we moved “camp” again, to Mpila in the Hluhluwe-Imfolozi Park, our country’s oldest reserve and one of our firm favourites. This little white rhinoceros seemed particularly pleased that Christmas eve has finally arrived!

Hluhluwe-Imfolozi 24122014

We also would like to wish all our friends here at de Wets Wild a blessed and merry Christmas!

35 thoughts on “Summer in the bush: Hluhluwe-Imfolozi, 24 December 2014

    1. de Wets Wild Post author

      He was being very playful Kathryn, running at us and away from us just like a little puppy would looking for you to chase him. But with his mom being close-by, I wasn’t going to oblige.

      Like

      Reply
  1. perdebytjie

    Ek het nou goed gekyk na jou foto.Sy linker agterpoot vertoon so pragtig…daardie klawerblaar voetspoor van die majestueuse renoster,sal hopelik nie eendag net ‘n fossiel in die museum wees nie.

    Like

    Reply
    1. de Wets Wild Post author

      Imfolozi se renoster-bevolking lyk nog baie goed, Dina; in die 5 dae wat ons daar was het ons meer as 100 kere witrenosters gesien, baie met kalfies van hierdie grote en ouer, en ook 6 kere swartrenosters gesien; almal koeie met kalwers. Daar is hoop!

      Like

      Reply
      1. perdebytjie

        Ons is tans in Namibië.Pas gelees dat daar weer ‘n swart renoster en kalfie in Damaraland geskiet is..25ste dié jaar.Ons gaan gereeld Damaraland toe.Dit maak mens bang,want dis so eensaam en afgeleë.Niks verhoed die stropers om toeriste aan te val nie.Ek voel sommer siek!

        Like

      2. de Wets Wild Post author

        Daardie swartrenosters is so besonders, aangepas by die dorre omgewing. En nie solank terug nie het Namibie lekker gespog met die feit dat hulle nog nie n stropingsprobleem het nie, toe hulle daardie veelbesproke miljoen-dollar renoster jagtog opgeveil het.

        Ek deel jou bekommernis oor wat kan gebeur as toeriste en stropers mekaar raakloop; ons het so paar jaar terug op n klomp by Mkhuze afgekom wat gelukkig dadelik die bosse in gevlug het, ons kon toe n boodskap by die veldwagters uitkry en op die toneel wag sodat hulle die spoor kon volg. Die ouens het weggekom, maar het reeds n nyala geslag. Een of ander tyd kan dit lelik raak, die stropers is tot die tande gewapen en weet hoe om dit te gebruik.

        Mens wil moedeloos raak, maar ons kan dit nie bekostig nie; die ouens wat elke dag vir ons natuurerfenis baklei het ons ondersteuning en aanmoediging nodig.

        Like

      3. perdebytjie

        As natuurlifhebber,sal jy dit baie geniet,veral om die woestynolifante te gaan soek.Dis iets heel anders en die landskappe is ongelooflik.

        Liked by 1 person

  2. perdebytjie

    Heerlike Kersfees in die bos!Ons het op ‘n stadium op Jozini gewoon.My man was betrokke by die bou vd kanaal in die Jozinidam.Dit was wonderlike tye daar in Noord Natal.Jou kuier daar laat my sommer verlang!

    Like

    Reply
    1. de Wets Wild Post author

      Baie dankie Dina, ons hoop julle het ook n heerlike Kersfees gehad? Ek kan dink dat jy mooi herinneringe van Noord-Natal en Kwazulu het, dis die mooi landskappe en diverse wildlewe wat ons keer-op-keer teruglok.

      Liked by 1 person

      Reply
    1. de Wets Wild Post author

      Sorry for the late reply Lori, we struggle to connect to WordPress with our limited connection here in the bush. Thank you for the kind comment, and we hope you had a terrific Christmas too, the weather notwithstanding!

      Like

      Reply
  3. scrapydo

    Die twee wildtuine was van ons geliefkoostes. Ons het altyd by Umdloti vakansie gehou en altyd a dag of twee met heengaan of teruggaan oorgebly. (Toe het ek nog in Secunda gebly)

    Like

    Reply
  4. 2geeks3knots

    Wishing you a wonderful holiday and a very happy New Year! We look forward to seeing more of your adventures and incredible wildlife photos in 2015. 🙂 Jean & Alex

    Like

    Reply

Please don't leave without sharing your thoughts?

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.