Spring in Kruger: September 2014

Well, according to the calendar it should have been spring. But judging by the temperatures we experienced, it seemed the Lowveld had skipped that season all together. It was only late September, but daytime temperatures rose to the upper thirties. The land was parched and animals were congregating in numbers at the last remaining water sources. It made for thrilling game viewing and just reminded us again that every season holds its own special appeal in the Kruger National Park.

Over the last couple of weeks, we already shared with you some of our most memorable sightings of the trip. Finding five cheetahs moving along the Shingwedzi River was exciting in the extreme, we were enthralled watching the interactions of different species of game at marvelous Mooiplaas waterhole, we laughed for joy at the playful antics of baby baboons, our encounters with the elephants of northern Kruger kept us on our toes and we empathised with thirsty, tired buffaloes along the Mphongolo. Time to wrap up now, and what better way than with a gallery of images taken during our four night stay – one night in the Shipandani Hide (near Mopani), and three nights at special Shingwedzi Rest Camp.

37 thoughts on “Spring in Kruger: September 2014

  1. Spokie sny spoor

    Oehoe – jy trek my hart se kitaarspiere omtrent vanoggend met hierdie fotos.! Die eerste foto waar die bome ‘n Arch vorm, ongelooflik. Die aksie wat die diere uitbeeld. Asemrowendeheid van die bos. Ag Dries – alles is eenvoudig net pragtig! Jy het my gebles vanoggend. Dankie.

    Like

    Reply
  2. perdebytjie

    Die sandpatryskuikentjie is vir my werklik besonders.Natuurlik is ou Kees wat so sit my gunsteling.Dankie vir die lekker natuurtoer.Dis altyd besonders hier op jul blog!

    Like

    Reply
    1. de Wets Wild Post author

      Baie dankie dat jy so getrou by ons kom kuier Dina!

      Die ou sandpatrysie het in die middel van die grondpad probeer wegkruip. Gelukkig kon ek hom betyds sien en uitdraai. Ons het eers dwars in die pad gestop om die verkeer te blokkeer in die hoop dat hy self sou beweeg na die padskouer toe, waar die haan, hen en ander kuikens vir hom gewag het, maar toe hy na 10 minute nie aanstaltes wou maak nie het ons hom maar met n potlood aangepor (wou hom nie optel nie, netnou gooi sy ma hom weg oor die mensereuk). As mens gedink het hulle is goed gekamoefleer tussen die klippies moet jy hulle (probeer) sien tussen n lot dooie mopanieblare!

      Like

      Reply
      1. perdebytjie

        Dries ek begin wonder oor die mensreuk aan ‘n klein voëltjie en verwerping agterna.Ek het gedurig voëltjies wat uit hul neste val.Ek sit hulle altyd terug en my waarneming is dat die ouers nie ‘n probleem daarmee het nie.Ek het in Januarie 2013 ‘n hele reeks geblog oor ‘n koekoek wat deur Janfrederikke grootgemaak is.Ek moes hom verskeie kere hanteer en daardie tweetjies het hom onvoorwaardelik aanvaar.As jy wil,kan jy in my argief van Januarie,Februarie en Maart 2013 gaan lees.

        Like

      2. perdebytjie

        Dries ek het ongelukkig van die foto’s uitgevee,want ek het nog by LitNet geblog.Ons het daar gesukkel met die hoeveelheid foto’s wat ons kon laai en moes gedurig uitvee om weer te laai.Ek het nou gaan kyk en gesien ek het heelwat uitgevee,maar jy kan darem die storie volg.Dit begin vroeg in Januarie 2013.

        Like

  3. rondomtaliedraai

    Ek was die week in Phalaborwa en het dit nog nooit so droog gesien nie. ‘n Groot deel is afgebrand en dit breek my hart. Dit het egter so halfagt behoorlik hier begin reën dalk is dit daar ook nie

    Like

    Reply
    1. de Wets Wild Post author

      Dit sal wonderlik wees as die laeveld nou ordentlik begin reen kry Tina. En ek is bly om te hoor dat die reenweer wat hier oor Pretoria getrek het julle ook die slag bereik het. Lekker naweek verder!

      Like

      Reply
      1. rondomtaliedraai

        Dit het net vir so uur lekker gereën… het nog nie gekyk hoeveel maar dis beslis nog nie genoeg nie Die water moet spoel anders word die damme nie vol nie Het egter gehoor Alldays het meer as 60mm gehad

        Like

      1. Sonel

        Always wonderful to see great animal lovers like you De Wet and especially when there are so many great photos to see. You really take the most amazing shots! 😀

        Like

  4. Ladybuggz

    Totally Awesome! In the last few pictures there are some birds on a bird bath, do you know what they are called, I find their Turquoise feathers so beautiful! All these other amazing animals and I pick a little bird, lol…

    Like

    Reply
    1. de Wets Wild Post author

      They are blue waxbills, and they’re lovely little birds that just never seem to sit still! When it comes to nature, it doesn’t always have to be hairy and scary to be fascinating 😉

      Like

      Reply

Leave a reply to Sonel Cancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.